Radio Afrikaans Leef

Radio Afrikaans Leef

By Afrikaans Leef

Radio Afrikaans Leef is 'n aanlyn radio stasie.
Available on
Pocket Casts Logo
RadioPublic Logo
Spotify Logo
Currently playing episode

Stem van die digters (Chantel Vergotine en Minnie Petersen) saam met Esra Plaatjies

Radio Afrikaans LeefOct 08, 2021
00:00
27:09
Stem van die digters (Curtley Jones) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Curtley Jones) saam met Esra Plaatjies

Esra Plaatjies gesels saam met Curtley Jones 'n kletsrymer van Paarl in die Wes-Kaap oor sy voetspoor in die Afrikaanse Hip Hop-bedryf.
Sep 30, 202234:54
Stem van die digters (Lucia Booys) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Lucia Booys) saam met Esra Plaatjies

Vandag op Stem van die digters gesels Esra Plaatjies saam met Lucia Booys, 'n onderwyseres en 'n begeesterde digter, oor haar liefde vir digkuns. Ons ook 'n paar gedigte van David Jantjies.
Sep 23, 202226:41
Stem van die digters (Moedersdag) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Moedersdag) saam met Esra Plaatjies

Kom luister na die vermaak vir moeders.

May 08, 202225:12
Stem van die digters (Nadine Hendricks, Misca Koorman en Zebulon Kochk) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Nadine Hendricks, Misca Koorman en Zebulon Kochk) saam met Esra Plaatjies

Dis Valentynsdag! Vanaand gesels ek saam met Nadine Hendrick en Miscka Koorman oor hulle perspektiewe oor liefde. Die fenominale digter Zebulon Kochk deel ook 'n paar van sy liefdes gedigte saam met ons. 
Feb 14, 202224:37
Praat Saam ( Jaide ft Suster Katy) saam met Esra Plaatjies

Praat Saam ( Jaide ft Suster Katy) saam met Esra Plaatjies

Vanaand gesels ek saam met Jaide, 'n TikTok vermaaklikheidsglanspersoonlikheid oor die karakter suster Katy. Ons leer ook suster Katy beter ken.
Feb 05, 202219:22
Praat Saam (Chante Rector en Pejay) saam met my Esra Plaatjies

Praat Saam (Chante Rector en Pejay) saam met my Esra Plaatjies

Baie leerders word afgeknou by die skool en selfs by die huis. Ons gesels vanaand saam met Chante Rector 'n onderwyseres in die Wes-Kaap oor hoe om afknouery te hanteer. Pejay, 'n kletsrymer van Willowmore in die Oos-Kaap gesels ook vanaand saam. 
Jan 31, 202217:02
Stem van die digters (Mishca Koopman en Luke Davids) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Mishca Koopman en Luke Davids) saam met Esra Plaatjies

Esra Plaatjies gesels saam met Mishca Koopman, 'n tweedejaar student aan Bolland Kollege in Stellenbosch oor haar liefde en passie vir Afrikaanse digkuns. Luke Davids, met die verhoognaam, Young UTH kuier ook saam.
Jan 21, 202236:19
Stem van die digters (Chantel Vergotine en Minnie Petersen) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Chantel Vergotine en Minnie Petersen) saam met Esra Plaatjies

Vandag gesels Esra saam met Chantel Vergotine, 'n digter van Ceres in die Wes-Kaap en Minnie Petersen, die speaker van Stellenbosch Munisipaliteit oor hulle liefde en passie vir gedigte skryf. Chantel en Minnie lees ook paar van hulle gunsteling gedigte voor.
Oct 08, 202127:09
Stem van die digters (Stemme van bekende Suid-Afrikaanse digters) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Stemme van bekende Suid-Afrikaanse digters) saam met Esra Plaatjies

In hierdie episode van Stem van die digters luister ons na die voorlesings van verskeie bekende Suid-Afrikaanse digters. Ons luister ook nie Doep en Whaden Johannes se liedjie Die Khoi Kraai.
Sep 04, 202128:44
Stem van die digters (Monray Garoeb) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Monray Garoeb) saam met Esra Plaatjies

Ons gesels hierop Stem van die digters saam met die Namibiese akteur, Monray Garoeb, oor sy rol in die fliek 'Salute' en hoe jongmense daarby kan baat vind. Leerders en universiteitsstudente kuier ook saam. 
Aug 27, 202131:32
Stem van die digters (Afrikaansdag) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Afrikaansdag) saam met Esra Plaatjies

Vanaand op Stem van die digters vier ons Afrikaans en al haar varieteite. Ons gesels onder meer saam met die afgetrede prinsipaal, Mervin Jordaan en Elroy Olkers, 'n twee jaar onderwysstudent aan die Universiteit van Suid- Afrika.
Aug 14, 202101:04:00
Stem van die digters (Kurt-Lee Hammond - Die Twaalf) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Kurt-Lee Hammond - Die Twaalf) saam met Esra Plaatjies

Ons vier Afrikaansdag. Vanmiddag hierop Stem van die digters gesels Esra Plaatjies saam met Kurt-Lee Hammond, ook bekend as "Die Twaalf", oor sy lief vir musiek en sy reis in die musiekbedryf. 
Aug 13, 202124:29
Stem van die digters (Megan Adendorff en Mikayla Erasmus) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (Megan Adendorff en Mikayla Erasmus) saam met Esra Plaatjies

Hierop Stem van die digters gesels ons saam Megan Adendorff, 'n student aan die Universiteit van Wes-Kaapland, oor haar liefde vir Afrikaanse gedigte. Sy bedien ook met haar pragtige gedig voorlesings. Ons kuier ook saam Mikayla Erasmus 'n tweede jaar onderwysstudent aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie. Mikayla deel saam met ons 'n gedig wat uit die hand van haar mamma gebore is.
Aug 06, 202117:09
Stem van die digters (Lucia Booys, Zebulon Kochk en Luke Davids) saam met Esra Plaatjies.

Stem van die digters (Lucia Booys, Zebulon Kochk en Luke Davids) saam met Esra Plaatjies.

Hierdie week op Stem van die digters gesels Esra saam met Lucia Booys, 'n onderwyseres en digter van Mamre, in die Wes-Kaap oor haar liefde vir gedigte skryf. Ons word ook vanmiddag vermaak deur Luke Davids en Zebulon Kochk.
Jul 30, 202111:15
Stem van die digters (David Jantjies en Jadrick Petro Koopman) saam met Esra Plaatjies

Stem van die digters (David Jantjies en Jadrick Petro Koopman) saam met Esra Plaatjies

Hier op die program 'stem van die digters' gesels Esra Plaatjies saam met twee begaafde digter, David Jantjies en Jadrick Petro Koopman. 
Jul 23, 202123:32
Stem van die digters

Stem van die digters

Hierdie program word elke Vrydag middag uitgesaai hierop Radio Afrikaans Leef saam met Esra Plaatjies. Stem van die digters deel gedigte van briljante jong digters. As jy weet van digters wat goed kan dig, stuur gesig 'n stemboodskap na 0722477059.
Jul 16, 202111:05