Skip to main content
Nog 'n Slukkie Nuwe Wyn

Nog 'n Slukkie Nuwe Wyn

By Dr Christo Nel

Volgens Lukas 5 is "nuwe wyn" niks anders as ou, bekende Bybelse waarhede wat God se Gees vars en nuut aan jou bedien. En die oomblik wat jy dit gehoor en deur die werking van God se Gees "gedrink" het, verander dit jou soveel so dat jy nooit weer dieselfde sal wees nie. Van daardie oomblik af het jy "nuwe wynsakke" om te akkommodeer wat nou in jou gees is. Dit is wat dr Christo Nel (www.nuwewyn.co.za) in hierdie potgooie aan jou bedien.