Hoe was jou naweek? met Stix

Hoe was jou naweek? met Stix

By Stix Gevaaalik
Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek?

Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain
Available on 10 platforms
Hoe was jou naweek? podcast 2019-04-03
Stix praat oor nie net sy naweek nie maar ook die twee weke wat hy missing was omdat hy toergids gespeel het vir twee Amerikaners wat in Suid-Afrika kom kuier het vir die eerste keer.
36:42
April 3, 2019
Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-11
Stix praat oor rotisserie chicken, en die stand-up comedy grind.
21:12
March 14, 2019
Hoe was jou naweek? podcast 2019-03-05
Stix praat oor slegte regsadvies wat vir mense gegee word oor dagga en Irene Farm se The Barn se slegte diens en belaglike pryse. Hoe voel jy oor die nuwer, korter Afrikaanse podcast? Laat weet deur 'n email te stuur aan ruan@gevaaalik.com
17:16
March 5, 2019
Hoe was jou naweek podcast 26-02-19
Stix praat oor troll wees op die Cannabis Club SA Facebook groep, virtue signalling en bietjie braai          
19:14
February 27, 2019
Hoe was jou naweek? Podcast 28-01-2019
Stix praat oor kar-probleme, stand-up comedy specials en geld spaar om geld uit te ry in sy kar
24:12
January 29, 2019
Hoe was jou naweek podcast 14-01-2019
Stix praat oor sosiale angs, die woede en vertraagdheid van social media en mikpunte vir 2019.
38:38
January 14, 2019
Hoe was jou naweek Podcast 07-01-2019
Stix praat oor kersfees, die begin van 2019 en die hele Suid-Afrika wat op die dagga-industrie moet spring. Jy weet mos almal soek deesdae cannabis oil.
31:27
January 8, 2019
Hoe was jou naweek Podcast 20-11-2018
"Hoe was jou naweek?" waar Stix die troll voer en diep teleurgesteld is in homself. Red Dead Redemption 2 so bietjie, en chilli-cherry-kaas-wors wat jou sal laat wens jy kan ys op jou foevenjol sit.
36:35
November 21, 2018
Hoe was jou naweek Podcast 06-11-2018
"Hoe was jou naweek?" waar Stix sy vrou en kind by die huis los om te gaan brand in die bos en dan te gaan brand in die kerk. Die enigste Afrikaanse Podcast wat wil weet hoe jou naweek was.
33:27
November 6, 2018
Make your own podcast for free with Anchor!