Skip to main content
Invloed Kerk | Preke

Invloed Kerk | Preke

By Invloed Kerk

Versterk jou geloof, verbreed jou hoop en verdiep jou verhouding met God. Hier kan jy God beleef, voel jy behoort en leer hoe om jou wêreld te beïnvloed. Dit alles in jou taal.
Available on
Apple Podcasts Logo
Google Podcasts Logo
Pocket Casts Logo
RadioPublic Logo
Spotify Logo
Currently playing episode

Bid weer | Soos 'n kind

Invloed Kerk | PrekeApr 21, 2024

00:00
54:22
Bid weer | Soos 'n kind

Bid weer | Soos 'n kind

Stoei jy met jou gebedslewe en het hierdie stoeie jou opgewondenheid vir God kom demp.  Is jy nog opgewonde oor God, is Hy nog jou Hero?  Pyl weer op Hom af, soos ‘n klein kind op sy pa afpyl, na ‘n lang dag sonder hom, en gaan sit op Sy skoot, trek weg en gesels oor alles, waar niks off-limits is nie. - Boodskap deur Nadja Cilliers

Apr 21, 202454:22
Bid weer | As die leier

Bid weer | As die leier

God roep ons om as ‘n leier te bid. Om ‘n leier te wees beteken nie noodwendig dat jy duisende mense het wat jou volg nie, maar dat jy die een is wat die meeste omgee. Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp

Apr 14, 202439:10
Bid weer | Al wil jy nie

Bid weer | Al wil jy nie

Ons almal het al op ‘n soektog gegaan opsoek na ons verlore beursie, sleutels of selfoon. Op die ou einde het jy dit heel waarskynlik gekry waar jy al reeds gekyk het, jy moes net weer gaan kyk. Baie van ons het al gebid, maar nie God gevind in ons gebede nie. Miskien is dit tyd om net weer te gaan kyk.


Boodskap deur Pastoor Morné Steenekamp

Apr 07, 202451:19
Paasfees | Jesus die slang

Paasfees | Jesus die slang

Paasfees; Die naweek wat die wêreld verander het. Jesus het gekom as ‘n kind, Hy het gesterf as ‘n slang. Leer wat Sy dood vir jou beteken.

Mar 31, 202438:35
Palm Sondag: Die lig van die wêreld | Jonathan Müller

Palm Sondag: Die lig van die wêreld | Jonathan Müller

Het jy al ooit gewonder wat om te doen as jy nie meer weet wat om te doen nie? Die Skrif leer ons dat ons net die lig moet volg wat lei tot lewe. Boodskap deur Jonathan Müller.

Mar 24, 202441:18
Bly Wakker | Darius van der Schyf

Bly Wakker | Darius van der Schyf

Het jy dalk jou eerste liefde in Jesus verloor? Dalk is daar dinge wat jy toegelaat het in jou lewe wat jou aan die slaap sus. Kom luister saam hoe Jesus ons aanmoedig om waaksaam te bly.

Mar 17, 202453:22
Die TOV van God of mens | Invloed word 4

Die TOV van God of mens | Invloed word 4

Die gedruis en gemaal van die wêreld is so hard, dat ons die TOV van God so maklik mis. Ons het verleer om stil te kan wees voor die Here. Nooi God in. Nooi Hom in jou gesprekke, in jou dag en in jou besluite. Is jy bereid om oor te gee aan God, en jou kamp skoon te maak van sonde sodat jy weer God se goedheid kan ervaar?

Mar 10, 202435:15
Die begin van TOV | Invloed word 4

Die begin van TOV | Invloed word 4

God is goed, maar is jy? Hoe kry ons dit reg om God se goedheid te weerkaats na almal om ons? Vandag praat ons oor die fondasie van goedheid

Mar 03, 202445:31
Dualisme van TOV | Invloed word 4

Dualisme van TOV | Invloed word 4

Ons moet nie ‘n verkeerde prentjie van God se goedheid glo nie. God se goedheid word geken in die eenheid van genade en waarheid. Daar is dualisme in God se goedheid. Jesus was vol genade en waarheid en verwag dat ons Hom so verteenwoordig.

Feb 25, 202438:56
TOV wat Vloei | Invloed word 4

TOV wat Vloei | Invloed word 4

God is die God van goedheid. Die merkwaardige aspek van God se goedheid is dat dit nooit ophou nie. Ten spyte van Sy eie lyding, van ander se vyandigheid en ander wat Sy goedheid misbruik, kies God om nog steeds goed te bly. Dit is Sy begeerte dat ons meer soos Hy word.

Feb 19, 202443:44
God van TOV | Invloed word 4

God van TOV | Invloed word 4

Invloed Kerk se storie van die afgelope 4 jaar is een van TOV. Die God van TOV is met ons. TOV verwys na goedheid, prag en uitnemendheid. Glo jy nog in God se goedheid. Glo jy nog in die God van TOV?

Feb 11, 202452:21
Jo Black Eksklusief | Invloed word 4

Jo Black Eksklusief | Invloed word 4

Invloed is 4 jaar oud. Om ‘n kerk te begin vat harde werk, maar om God se wonderwerke te beleef vir 4 jaar vat baie genade. Dankie Here vir al die stories. Jo Black skop saam ons die veesvieringe af. Luister hoe God Jo ontmoet het en hoe Hy ook jou kan ontmoet.

Feb 04, 202401:10:56
Jy moet dit voel | 1 van 3 Wense

Jy moet dit voel | 1 van 3 Wense

Niemand wil getroud wees sonder om geliefd te voel nie. Niemand wil werk toe gaan sonder om opgewonde te wees oor iets nie. Niemand wil ‘n vriendskap hê met iemand waaroor jy geen waardering het nie. Ons soek nie ‘n geskenk wat ons nie gaan geniet nie. Ons wil dit voel. Dit is vir God belangrik dat jy Hom nie gevoelloos dien nie. So wat moet ons voel?

Jan 28, 202439:55
Afsterwe deur Afleiding | 1 van 3 wense

Afsterwe deur Afleiding | 1 van 3 wense

Dis interessant hoe ‘n mens iets nuuts kan aanpak met fokus en ywer. Na ‘n ruk raak ander take belangriker en lekkerder, dan verloor ons effektiwiteit. Hierdie gebeur in ouerskap, persoonlike doelwitte en selfs in ons verhouding met God. Hou jou aandag op God anders gaan jou verhouding met Hom sterf deur afleiding.

Jan 25, 202447:13
Krag is in die Heuning | 1 van 3 wense

Krag is in die Heuning | 1 van 3 wense

As jy 2024 ‘n sukses wil maak, het jy God se krag nodig. Leer om die heuning te eet wat Hy op jou pad stuur in die middle van ‘n geveg. Dit sal jou Sy krag gee.

Jan 22, 202444:03
Vir Altyd | Verlore Geskenke

Vir Altyd | Verlore Geskenke

Die grootste geskenk wat God ons kan gee is lewe, ewige lewe! Leer hoe jy die geskenk van ewige lewe nou kan benut en nie hoef te wag tot jou afsterwe voor jy dit kan geniet nie.

Dec 25, 202345:26
Verwondering | Verlore Geskenke

Verwondering | Verlore Geskenke

Ons almal leef met verwagtings. Wat verwag God van ons? Hy verwag dat ons leef in verwondering.

Dec 17, 202340:58
Vrede | Verlore Geskenke

Vrede | Verlore Geskenke

Vrede op Aarde. Die stelling klink uiters belaglik of daar is ‘n besonderse waarheid hierin vasgevang. Leer hoe ons kan leef met Hemelse vrede in ‘n wêreld van onrus.

Dec 13, 202340:04
Vreugde | Verlore Geskenke

Vreugde | Verlore Geskenke

Kan jy onthou watter geskenk jy vir Kersfees gekry het 12jaar terug? Die kans is goed dat jy deur die jare jou Kersgeskenke op een of ander manier verloor het. Net so kan ons die geskenke wat God vir ons gegee het ook verloor. Het jy nog jou geskenk van vreugde? Boodskap deur Past. Morné Steenekamp

Dec 04, 202334:42
Nog | Jesus +

Nog | Jesus +

Die HERE - in al sy glorie - daag op, elke dag, en gee vanuit SY groot liefde vir jou alles wat jy nodig het. Maar is dit genoeg vir my en vir jou? Jy hét, maar jy wil beter hê as wat so-en-so het… Word jy ingesluk deur jou soeke na nog?


Boodskap deur Nadja Cilliers

___________

Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/

Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/

Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Nov 26, 202342:08
Materialisme | Jesus +

Materialisme | Jesus +

Daar is min goed soos finansiële druk wat mense se lewens kan verwoes. Dis uiters belangrik vir ons as kinders van God om geld te verstaan soos God doen. Anders gaan die liefde vir geld ons beheer en nie God nie. Dit is die bron van alle kwaad. Boodskap deur Past. Morné Steenekamp ___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk #Jesus #kerk #Invloedkerk #Jesus+ #kinders #preek #Godisgoed

Nov 19, 202343:51
Skynheiligheid | Jesus +

Skynheiligheid | Jesus +

Skynheiligheid is een van min dinge wat Jesus so streng en gereeld aangespreek het in Sy tyd op Aarde. Ons moet na hierdie waarskuwings luister sodat ons verhouding met God nie onder dieselfde besoedeling lei nie.

Nov 13, 202353:11
Jesus +

Jesus +

Is Jesus nog genoeg? Of volg jy Hom net vir wat jy by Hom kan kry? Ons lewe in ‘n tyd waar mense Jesus wil ken, omdat Hy ons sal beskerm, seën, genees ens. Dis asof ons meer belangstel in die plus gedeelte as in Jesus self. Leer hoe om weer verhouding met Jesus te bou sonder die plus.

Boodskap deur Past. Morné Steenekamp ___________ Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/ Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/ Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/ Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

Nov 07, 202330:33
Bomb Squad | Eindstryd

Bomb Squad | Eindstryd

Ons almal wil heeltyd die groot oomblikke sien. Ons wil sien hoe ons lewens verander op ‘n groot manier, ons wil God beleef op ‘n groot manier, ons begeer dat ons kinders groot mylpale behaal, besighede groot projekte trotseer en ons so kan ons aanhou. God is ook begaan oor groot, maar hy toets of jy reg is vir die groot in die klein. Kan jy nog die klein goed reg kry in God se oë? Want die wen is in die klein.

Oct 30, 202351:52
Game Plan | Eindstryd

Game Plan | Eindstryd

Hoeveel keer het jy al ‘n plan vir jou lewe gehad en dan werk dinge nét nie uit nie.  Hoe kom jy by ‘n plan uit wat werk?  Jy, op jou eie, kan nie.  Jy moet by die Een wat die plan van die lewe geskryf het uitkom.  God se GAME PLAN is die plan wat ons moet volg en waarop ons kan bank.


Boodskap deur Nadja Cilliers.

Oct 23, 202356:49
Die Afrigter | Eindstryd

Die Afrigter | Eindstryd

Almal van ons speel ‘n game wat ons die lewe noem. Hoe mens in die lewe wen, verskil van mens tot mens. Maar Jesus maak dit duidelik dat daar ‘n definisie is wat bepaal of jy wen. Die vraag is; Speel jy die regte game?

Oct 16, 202334:43
Wat is die game? | Eindstryd

Wat is die game? | Eindstryd

Almal van ons speel ‘n game wat ons die lewe noem. Hoe mens in die lewe wen, verskil van mens tot mens. Maar Jesus maak dit duidelik dat daar ‘n definisie is wat bepaal of jy wen. Die vraag is; Speel jy die regte game? #invloedkerk #churchonline #game #Godisgoed

Oct 09, 202348:37
Veg Saam | Saam is Beter

Veg Saam | Saam is Beter

Daar bestaan nie ‘n huwelik wat toevallig net werk of sonder moeite net meer geseën is nie. Jy gaan moet veg vir jou huwelik. Leer wat is God se reëls vir die huwelik en hoe om daarvolgens te veg.

Oct 02, 202344:14
Geniet Saam | Saam is Beter

Geniet Saam | Saam is Beter

Seks // ‘n Geskenk wat God vir ons gee, maar wat lewens kan verwoes as ons dit nie reg gebruik nie. Leer hoe om die geskenk van seks te geniet soos God dit bepaal het. Die preek is nie vir kinders of onvolwassenes nie.

Sep 24, 202344:33
Vertrou Saam | Saam is Beter

Vertrou Saam | Saam is Beter

Gretha Wiid en Morné Steenekamp gesels oor hoe om teleurstellings, seer en wantroue in die huwelik te oorkom.

Sep 18, 202301:44:02
Verskil Saam | Saam is Beter

Verskil Saam | Saam is Beter

Mans en vrouens verskil dag en nag van mekaar. Hoe kan ons eenhoud behou en bevorder as ons so baie verskil? Leer vandag hoe om saam te bly in julle verskille.

Sep 10, 202354:31
Soek Saam | Saam is Beter

Soek Saam | Saam is Beter

Om getroud te wees is nie genoeg nie. Om onder een dat te bly is nie genoeg nie. Om kinders ted eel is nie genoeg nie. God begeer eenheid, want saam is beter

Sep 04, 202349:27
Gehoorsaamheid | Dit het my lewe verander

Gehoorsaamheid | Dit het my lewe verander

‘n Kar sonder brandstof is doelloos, so ook longe sonder asem, damme sonder water, boot sonder ‘n stuur en geloof sonder dade. Gehoorsaamheid is die tweede belangrikste deel van ons verhouding met God. . . . #church #jesus #churchonline #invloedkerk

Aug 28, 202343:09
Geloof | Dit het my lewe verander

Geloof | Dit het my lewe verander

Daar is soveel mylpale en ervarings wat ons definieer. Oomblikke wat jou lewe verander het. God het deur al die eeue hoofsaaklike 2 elemente gebruik om mense geestelik te verander. Hierdie elemente sien jy in ons en ons geloofhelde se lewens....#church #jesus #churchonline #invloedkerk

Aug 21, 202345:36
Sien jy dit?

Sien jy dit?

Gym. Vriende. Kar. Foon. Klere. Sport toerusting. Spieel…gewig verloor. Ons besef nie eers ons sien onsself nie


#godsien #invloedkerk #churchonline #church

Aug 14, 202345:25
Witklip | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

Witklip | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

Sou die lewe nie soveel makliker gewees het as ons al die leuens van die wêreld, wat ons as klippe ronddra, net kon neersit en die witklip met jou nuwe naam op, wat die VADER jou gee, kon optel en werklik in dit lééf nie. #church #churchonline #invloedkerk #southafrica

Aug 07, 202338:33
Rivierklip | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

Rivierklip | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

Al manier hoe ons God tevrede kan stel is deur geloof. Hoe weet ons of geloof sterk is of nie?


#invloedkerk #Eenkleinklip #klippe #Godsien#gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #churchonline #nelspruit

Jul 30, 202342:55
My Graf Sy Klip | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

My Graf Sy Klip | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

Al manier hoe ons God tevrede kan stel is deur geloof. Hoe weet ons of geloof sterk is of nie?

#invloedkerk #Eenkleinklip #klippe #Godsien#gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #churchonline #nelspruit

Jul 24, 202345:56
Klip in jou pad | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

Klip in jou pad | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

Jy kan God se seen ontvang met ‘n slegte gemoed en jou gemoed sal die seisoen definieer nie God se seen nie. Leer hoe om deur lewe te gaan met die regte gemoed sodat God se seën jou lewe kan bepaal #gevolge

#nagevolge

#klippie

#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk #churchonline #nelspruit

Jul 16, 202343:31
Vyandige Vestings | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

Vyandige Vestings | Een Klein Klippie, Baie Groot Gevolge

Die Bybel is vol stories van klippe. Van ‘n klip wat ‘n reus verslaan na ‘n klip wat weg gerol is leer ons groot les reg deur naamlik een klein klip kan baie groot gevolge hê. Genoeg klein klippe kan selfs vestings vir viand bou. Leer saam om die regte klein klippe in jou hart te dra. #gevolge#nagevolge#klippie#church #liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk #churchonline #nelspruit

Jul 09, 202352:30
Hier na Daar | Kry God se Aandag

Hier na Daar | Kry God se Aandag

Ons almal het al gehoor “God het ‘n plan met ons lewens.” Die vraag is: hoe kry ons ons lewens van hier na daar? Vandag gee ons praktiese, Bybelse raad oor God se plan vir jou lewe https://youtu.be/jF1mBOEGuac


#liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk

Jun 25, 202341:14
Bal laat val | Kry God se Aandag

Bal laat val | Kry God se Aandag

Daar is ‘n gesegde tussen krieketspelers “drop catches loose matches”. Ons as Vaders het ‘n klomp verantwoordelikhede, maar as ons dit laat val gaan ons die lewensspel verloor. Leer hoe om die druk van die lewe te oorwin sonder om ‘n bal te laat val. https://invloedkerk.org.za/

#liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk

Jun 19, 202335:43
Gebed | Kry God se Aandag

Gebed | Kry God se Aandag

Every great movement of God can be traced back to a kneeling figure – D.L. Moody. Ons word genooi om God te sien beweeg in ons lewens, maar dit verg gebed. https://invloedkerk.org.za/#liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Gebed #Godseaandag #invloedkerk

Jun 11, 202351:02
Gee om | Kry God se Aandag

Gee om | Kry God se Aandag

Jesus se dissipels word nie uitgeken deur hulle Bybelkennis, gawes van die Gees of selfs gebed nie; Maar deur liefde vir ander. https://youtu.be/Y8oZP7rteCs


#liefvirGod #liefvirmense #Jesus #Godsien #Godseaandag #invloedkerk

Jun 05, 202338:25
Word warm | Kry God se Aandag

Word warm | Kry God se Aandag

Die Heilige Gees bied leiding vir elke gelowige. Tog ken min mense Sy stem en Sy werke. Sonder die Heilige Gees is dit onmoontlik om God werklik te ken. #pinkster #HeiligeGees #Jesus #Godsien #invloedkerk

May 28, 202345:20
Jou rede | Kry God se Aandag

Jou rede | Kry God se Aandag

Om iemand se aandag te kry vra dat jy uit die boks moet dink of iets spesiaal moet doen. Wat moet ons doen om God se aandag te kry? Hoe kry sekere mense dit reg dat God hulle gebede beantwoord en ander nie? Luister gerus na dié boodskap. https://invloedkerk.org.za/ #invloedkerk#Godseaandag#gebedewatwerk#Godsien

May 22, 202341:53
Doen dit weer | Moedersdag

Doen dit weer | Moedersdag

Sou dit nie lekker wees om alles wat die lewe jou mee gooi op die eerste probeer slag reg te kry nie? Maar kom ons wees eerlik, dit vat meer as een probeer slag en baie meer as net een gebed om struikelblokke in jou lewe te oorkom. God soek nie perfek nie. God soek probeer weer. https://youtu.be/tbo1BA5GleI #invloedkerk#godisgoed#jesusleef#kerk#woorde#hierkanjydieherebeleef#moedersdag#doenditweer#weerprobeer

May 15, 202332:13
Dans in die maanlig

Dans in die maanlig

Ons almal soek sonskyn-oomblikke van God af. Dis die tye wanneer lewe sin maak en lekker is. God soek mense wat selfs Hom kan vind in die duisternis. Mense wat God se lig sien en ervaar al is lewe duister. Mense wat ‘n dans-in-die-maanlig leefstyl het. https://youtube.com/live/f2J0wAuMHj8 #invloedkerk#godisgoed#jesusleef#kerk#woorde#hierkanjydieherebeleef#maanskyn#godselig#godislig

May 07, 202338:20
Waarborg van woorde | Paasfees 2023

Waarborg van woorde | Paasfees 2023

Die woorde wat ons gebruik bepaal die waarborge wat ons kry. Ons praat óf lewe óf dood. As volgelinge is dit ons verantwoordelikheid om lewe te praat. https://invloedkerk.org.za/

Boodskap deur Jonathan Müller. #invloedkerk #godisgoed #jesusleef #kerk #woorde #hierkanjydieherebeleef

Apr 30, 202337:49
Fynskrif | Paasfees 2023

Fynskrif | Paasfees 2023

91% van mense lees nie die fynskrif in ‘n kontrak nie. God se Verbond, Sy kontrak, het ook fynskrif. Sy fynskrif hou soveel seën in. https://invloedkerk.org.za/ #invloedkerk #godisgoed #jesusleef #kerk #fynskrif #hierkanjydieherebeleef

Apr 23, 202339:05