Skip to main content
Anderkant die Plaashek

Anderkant die Plaashek

By Jacques Leo
Radio program vir die boer in Suid Afrika
Where to listen
Google Podcasts Logo

Google Podcasts

Overcast Logo

Overcast

Pocket Casts Logo

Pocket Casts

RadioPublic Logo

RadioPublic

Spotify Logo

Spotify

Currently playing episode

Anderkant die Plaashek - Viljoenskroon Vrystaat Episode 3

Anderkant die Plaashek

1x
Anderkant die Plaashek - Kimberley Episode 7
Driesa Burger en Jacques Leo is weer besig met nog 'n episode van Anderkant die Plaashek. Ons stel die nuwe inset van Wouter Woef bekend aan ons luisteraars!
01:59:57
July 17, 2021
Anderkant die Plaashek - Bloemhof Episode 6
Hierdie week kuier ons in Bloemhof, kom luister gerus saam na al die lekker inligting en stories vanuit die dorp. Driesa besoek ook Bloemhof dam en die wildreservaat.
01:59:59
June 18, 2021
Anderkant die Plaashek - Klerksdorp Episode 5
Driesa besoek Hoërskool Klerksdorp en gesels met onderwysers oor die skool wat 100 jaar oud is!
01:58:58
June 05, 2021
Anderkant die Plaashek - Potchefstroom Episode 4
Driesa en Jacques kuier hierdie week in Potchefstroom en Klerksdorp waar hulle met verskeie persone gesels.
01:58:15
May 28, 2021
Anderkant die Plaashek - Viljoenskroon Vrystaat Episode 3
Driesa besoek Viljoenskroon waar sy by oom Jan en tannie Trix tuisgaan en leer hoe om botter en brood te maak, verder ontmoet sy die inwoners van Viljoenskroon. Jacques doen 'n onderhoud met oom Nico Moolman - befaamde skrywer van boeke waarvan the Boer Whore een is.
01:59:60
May 22, 2021
Annerkant die plaashek Episode 2 - Parys deel 2
Driesa Burger het die dorpie Parys in die Vrystaat besoek en met verskeie mense onderhoude gehad. Luister lekker saam en besoek ons webblad by www.anderkantdieplaashek.co.za of ons youtube kanaal by https://www.youtube.com/channel/UCxxM3e-MunqZKc99Qo3ObNA
01:58:45
May 16, 2021
Anderkant die Plaashek - Parys Vrystaat deel 1
Anderkant die Plaashek is ‘n radio-produksie saamgestel deur AAMSA vir RADIO SUID AFRIKA in samewerking met die TLU-SA. Ons doel - Ons wil die Afrikaner boervolk se geskiedenis, herkoms en tradisies laat voortleef deur van dorp tot dorp te reis en met elke dorpie wat ons besoek bring ons die kultuur en geskiedenis van daardie dorpie weer terug na jou, ons luisteraar!  Die Afrikaner boervolk het so ‘n ryp geskiedenis en herkoms! Ons gaan met interressante mense gesels, videos en stories deel, maar ook praat oor plaasveiligheid, plaasmoorde en statistieke met jou deel.  Kom volg ons op ons reis deur Suid Afrika en kuier saam met ons by elke dorpie en sy mense in die land. Anderkant die plaashek word elke saterdagmiddag om 16:00-18:00 uitgesaai en weekliks om 05:00-07:00 op ‘n woensdagoggend herhaal.
01:56:45
May 03, 2021
Annerkant die plaashek Deel 15
Radio program vir die boer in Suid Afrika
42:27
December 02, 2020
Annerkant die plaashek deel 14
Program vir die boer in SA
44:46
November 18, 2020
Annerkant die plaashek Episode 13
Radio program vir die boer in Suid Afrika
46:10
November 05, 2020
Annerkant die plaashek Episode 12
Program vir die boer in Suid Afrika!
55:59
October 22, 2020
Annerkant die plaashek Episode 11
Program vir die boer in Suid Afrika!
46:20
October 15, 2020
Annerkant die plaashek Episode 10
Radio program vir die boer in Suid Afrika
43:09
October 07, 2020
Annerkant die Plaashek Episode 9
Radio program vir die boer in Suid Afrika
43:47
October 01, 2020
Annerkant die Plaashek Episode 8
Radio program vir die boer in Suid Afrika
42:34
September 17, 2020
Annerkant die Plaashek Episode 7
Radio program vir die boer in Suid Afrika
45:20
September 10, 2020
Annerkant die Plaashek Episode 6
Radio program vir die boer in Suid Afrika
56:35
September 03, 2020
Annerkant die Plaashek Episode 5
Radio program vir die boer in Suid Afrika
43:02
August 26, 2020
Annerkant die Plaashek Episode 4
Radio program vir die boer in Suid Afrika
44:54
August 19, 2020
Annerkant die Plaashek Episode 3
Radio program vir die boer in Suid Afrika
45:31
August 12, 2020
Annerkant die Plaashek Episode 2
Radio program vir die boer in Suid Afrika
44:03
August 06, 2020
Annerkant die plaashek Episode 1
Annerkant die Plaashek word aangebied deur die TLU en Radio Suid Afrika
43:25
August 03, 2020