Vaaldam Sake
By Vaaldam Sake
Weekly interviews with various stakeholders at Deneysville and Oranjeville
Vaaldam SakeFeb 14, 2022
00:00
36:31
Jacques Leo gesels met Lindi van Purr-Paws net buite Deneysville
Vaaldam sake gesels met Lindi van die Purr-Paws animal shelter net buite Deneysville.
Feb 14, 202236:31
Huldeblyk aan Jan Oost VF Plus Raadslid van Frankfort
Jan Oost was 3 weke gelede in die studio met 'n onderhoud. Jacques Leo en Jan het beplan om 'n opvolg-onderhoud te doen. Jan is 31 Januarie oorlede in 'n motorvoertuig ongeluk. Hierdie is dan 'n huldeblyk aan Jan Oost.
Feb 04, 202241:51
Jacques gesels met Elza Geyzer oor munisipale aangeleenthede en die IDP vergadering
Jacques Leo gesels weekliks met iemand van belang vanuit die vaaldam omgewing.
Jan 21, 202229:23
Onderhoud met Jan Oost - VF Raadslid van Franfort
Jacques Leo gesels met Jan Oost van die VF, hy is ook die Raadslid in Frankfort.
Jan 14, 202226:26
Jacques Leo gesels met Elza Geyser, raadslid van Deneysville en Oranjeville
Jacques vra die vraag - wat gebeur nou verder na die verkiesing plaasgevind het!
Dec 18, 202123:60