Skip to main content
JanOosthuizen

JanOosthuizen

By Jan Oosthuizen

om tot eer van sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)
Available on
Apple Podcasts Logo
Spotify Logo
Currently playing episode

How To Deliver Yourself From Spiritual Oppression?

JanOosthuizenNov 22, 2021

00:00
53:06
Die HEMEL is 'n werklikheid
May 05, 202445:15
Gebede wat Beantwoord Word

Gebede wat Beantwoord Word

Die laaste tyd voel ek in my gees, ’n groter dringenheid om te bid. Ons beleef natuurlik ook meer nood en drama, en gevolglik roep ons die Here aan in hierdie tye van nood. Maar hoe beweeg ons van versoeke bid tot die Here tot praklamasies en dade waar ons een is met die Here om Sy wil te doen? Gebede dus wat beantwoord word! Luister na hierdie boodskap as jy jou gebedslewe wil vernuwe!

Apr 28, 202444:41
Work Through Your Pain

Work Through Your Pain

Work Through Your Pain, or in other words, MATURE through your pain. Pain is not pleasant for anyone! No one human being is exempt from suffering the pain of all kinds of loss. Some numb the pain and ignore it, but then it only escalates and becomes bigger. "He sent a man before them— Joseph—who was sold as a slave. They hurt his feet with fetters, He was laid in irons. Until the time that his word came to pass, The word of the LORD tested him." Psalm 105:18 Joseph, as a type of Christ, shows us a path to not only work through our pain, but overcome it and use it to redeem others!

Apr 15, 202431:28
Redes hoekom ons altyd SELFVERTROUE in Christus kan hê.
Apr 14, 202447:58
What happened while Jesus was in the Grave for 3 days?
Mar 31, 202444:12
His EMPOWERING Grace
Mar 10, 202441:43
Learn Critical Thinking Skills from the MASTER
Mar 03, 202459:15
🧠 Maintaining the MIND of Christ in ALL circustances 🧠

🧠 Maintaining the MIND of Christ in ALL circustances 🧠

Maintaining the MIND of Christ in ALL circumstances. Our biggest battle is in the Mind. We can’t always prevent what happens to us, but we can determine how we will think and respond to what has happened! “As a man thinks so if he” Believers have received the MIND of CHRIST as part of His righteousness as a gift. The battle is to keep this gift and remain in the Spirit of your mind in Christ! This sermon is a VITAL RESOURCE in your life survival kit! Learn how to cultivate CHRISTLIKE thinking in all circumstances!

Feb 26, 202447:52
Wat is die voordele om Jesus te volg?
Feb 19, 202441:55
Beoefen Deernis deur die Gawes vd Heilige Gees
Feb 04, 202443:32
Die Krag van EMPATIE in tye van verdeeldheid
Jan 29, 202440:08
Chantal Oosthuizen bedien die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol,

Chantal Oosthuizen bedien die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol,

Chantal Oosthuizen bedien vanoggend die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol, Hy sien dieper as die menslike oog. Hy sien jou!

Jan 22, 202455:02
Die Verlore Kuns van Ware Berou
Jan 15, 202440:36
Hoekom wil die mensdom GOEIE mense vernietig?
Jan 08, 202448:34
Doen BESIGHEID in plaas van OORLOG
Dec 20, 202348:17
Behou jou BALANS
Dec 18, 202346:02
Die Bloudruk vir God se onwankelbare GUNS
Dec 18, 202353:43
In afwagting vir die WEDERKOMS van die HERE!
Dec 18, 202339:16
BO ALLES DIEN DIE HERE!

BO ALLES DIEN DIE HERE!

Hierdie laaste paar maande voel soos 'n wipwa rit van uitgelate vreugdevolle hoogtes, en dreigende onheilspellende laagtes! Na jare se pogings, begin dit voel of ons gemeenskap stadig maar seker nader aan mekaar beweeg, soos ook met die onlangse Ramskop Natuurtuin heropening en opgradering te danke aan DANKIE LOTTOLAND se belegging in ons dorp. Ons glo hulle het moontlik iets gesien wat ons lankal nie meer raakgesien het nie: hier woon wonderlike mense in Clanwilliam! #BloomingAmazingMense Ek dink aan die honderd en vyftien kindertjies wat vyf dae 'n week 'n voedsame ete kry as gevolg van 'n anonieme vermoënde man se maandelikse kontribusie, al voel dit soos 'n druppel in die emmer in die lig van die nuutste syfers wat ons met ons SAFERKIDS samesprekinge verkry het. Minstens 150 kinders onder 12jr oud in ons dorp, gaan nie meer skool nie, en dwaal honger in ons strate rond. Ek sit ek en kyk in die moedige oë van 'n kleuterskool onderwyseres Maryke Davids in ons Ubuntu ECD in Citrusdal, Riverview Plakkerskamp, en moet skaam verduidelik dat ons nie meer geld het om die deure oop te hou nie. Dit voel of vyftien jaar se onbaatsugtige wonderlike werk verdwyn soos water uit 'n stukkende glas in die droë grond. Ek het nie al die antwoorde nie! Op 'n ander dag sit 'n paar honderd mense dorstig en wag in die NGK saal vir Minister Mchunu dat ons versekering kan kry dat bouwerk aan die Clanwilliam Dam inderwaarheid nou begin het! Ons voel onseker maar opgewonde, dinge is besig om te draai! Ons is onseker, want volgens Dawie Roodt, die onlangse spreker by ons Sakekamer, is ons land nog nie deur die kantelpunt nie, hier wag nog 'n paar reuse uitdagings op ons, veral in die lig van volgende jaar se verkiesing! Dit alles terwyl ons daagliks die beelde oral op die media sien van die oorlog in Israel! Toe hierdie nuus op 7 Oktober breek, staan ek in Bloemfontein tussen 'n paar duisend gelowiges en roep die Here aan, dat HY ons nog 'n kans sal gee!! Daar op 'n heuwel buitekant die Rosestad, buig ons ons knie, en hou hande vas, Ons GEE weer ons land aan JESUS!! Saterdagaand 29 Oktober wen die bokke hulle 3rde wêreldbeker wedstryd, met net een naelskraap punt!! Die somtotaal van al die punte van hierdie 3 wedstryde is 111. Toeval? Nee, toe val die lig! Die Here geen ons nog 'n kans, maar dit is 'n dun garing draadjie van hoop!! Ons gaan nie op die arm van die vlees kan staatmaak nie, nee ons staan in nederige verootmoediging: "Here ons het U nou meer as ooit so baie nodig!" Godsdienstigheid gaan nie die merk haal nie! Die dae van toeskouer lidmaatskap is verby! Vir 23 jaar preek ek op elke denkbare platform en plek in hierdie streek!! Ek is betrokke en sigbaar op feitlik elke komitee en raad in die dorp!! Ons gemeente is Sout en Lig!! Hier en daar klop iemand my op die skouer! Dankie Pastoor! Twee keer hierdie week is ons kerk propvol mense, die een was vir Dawie Roodt se toespraak die ander was vir Eddie Casey se begrafnis.

Dec 17, 202344:26
Bedrieglike Spieëls
Dec 17, 202339:13
Die 1ste ding wat jy altyd eerste moet doen!
Dec 17, 202342:04
OORLOPENSTOEVOL VAN DIE HEILIGE GEES
Dec 17, 202336:41
Hoe om in TYE van STORMS te FLOREER

Hoe om in TYE van STORMS te FLOREER

Ons almal beleef tans die storms van die lewe. Ons kom nie uit met ons geld nie, mense om ons roep uit vir hulp, want daar is nie werk nie. Reuse vloede en verwoesting! Politieke onsekerheid! Misdaad en Korrupsie! Sosiale verval! Net waar jy kyk is daar storms, mens voel oorweldig!!


Dit is hoe n samelewing lyk wat kies om SONDER GOD n bestaan te probeer maak!!


Vir die gelowige is dit egter nie die einde nie!! Vir meer as 5000 jaar, van Noag en Abraham tot Paulus en Johannes, vertel die Bybel verhale van gelowiges wat in tye van storms FLOREER!


#Hoop #Glo #StaanVas #Toewyding #Fokus #Lighuis #storms #omgee

Sep 27, 202301:09:14
Bou Jy of BREEK jy.

Bou Jy of BREEK jy.

Nehemia se storie inspireer vandag nog! Jerusalem se vervalle mure wat in puin le vir 70 jr, word in 52 dae herbou! Vandag dank ek die HERE vir BOUERS in ons gemeenskap. Kinders van die Here wat by Sy naam geroep is, elkeen in sy of haar spesifieke plek en rol, bnesig om te bou. Ons lewe in CHRISTUS skep n positiewe atmosfeer van OPBOUING, bemoediging, en bevestiging. Selfs ons swaarkry, is om ander te bemoedig en te versterk...#Skepmoed #Bou #Bemoediging #Versterking #Opheffing #Opbouing #Hoop #Geloof #Liefde

Sep 24, 202301:13:42
Die samekoms van Gelowiges vanuit n REGERING perspektief

Die samekoms van Gelowiges vanuit n REGERING perspektief

Terwyl Daniel voor die magtige maar ook wrede Koning Nebukadneser verskyn verklaar hy:"Sy koninkryk is n ewige koninkryk, en sy heerskappy is van geslag tot geslag!" (Dan 4:3) God se Koninkryk is n onverganklike ewige (Ps 145:13) onwankelbare (Heb 12:28) en REGERING. Die regerings van die mens is tydelik en wispelturig, gebaseer op die arm van die vlees...#Regering #Onwankelbaar #Versterking #Barmhartiging #Mandaat #Vrede #Reformasie #Hemels #Koninkryk

Sep 24, 202301:24:25
Die Kerk as SOUT en LIG in 'n toksiese wêreld
Sep 04, 202355:44
Discover Your Divine Destiny: Unveiling Your Role in Christ's Spiritual House

Discover Your Divine Destiny: Unveiling Your Role in Christ's Spiritual House

In the midst of the relentless pressures exerted by society, it's all too common to feel compressed and molded into shapes that don't truly reflect who we are. Just like trying to fit square pegs into round holes, we often find ourselves attempting to conform to norms and regulations that don't align with our values and beliefs. The prevailing sentiment is that a sense of disconnection, confusion, and disorientation prevails. Amid this search for genuine purpose and significance, we often traverse misguided paths, seeking fulfillment in all the wrong corners of life. Much like wanderers without a homeland, citizenship, community, or family, we all share the feeling of being adrift. It's as if we're seeking a place to belong, yearning for an anchor that secures our identity in a rapidly changing world. Here is the GOOD news!!! YOU HAVE A HOME!!!

Sep 03, 202345:20
Jesus Christus IN en ONDER julle!
Aug 14, 202351:49
Haal jy God se Standaard van REG lewe?
Jul 31, 202334:57
Die liefde van Jesus bo alles

Die liefde van Jesus bo alles

Hierdie week ontdek ek Jesus Image, die kerk van Michael Koulianos in Orlando VSA en word diep geraak deur hulle onpretensieuse alleen fokus net op die allesgenoegsaamheid van Jesus Christus! Terwyl ek luister na Holy, Holy, Holy are you Lord (   • Holy Are You Lord...  ) word ek herinner aan my eerste liefde JESUS, hoe Hy ’n bleek gewone eenkant seuntjie van 13 aanraak en deelmaak van Sy buitengewone familie van Radikale Gelowiges en Heiliges! Mag ons weer en weer van vooraf VERLIEF raak op Jesus ons Here en Meester, Vriend en Vertroueling! JY IS WELKOM OM SAAM MET ONS JOU LIEFDE VIR JESUS TE KOM VIER! Sondae Dienste Clanwilliam 9:30 Blommekerk Citrusdal 17:00 Pomario Privaat Skool PREEKNOTAS: https://hrco.co.za/sermons/to-love-je...#JesusAlleen #JesusChristus #JesusSentreerd #JesusIsHere

Jul 24, 202335:10
Vind Jou Geluk in Eenwording met die Here
Jul 20, 202350:48
Die Eenvoud van die Evangelie
Jul 09, 202341:56
Van Woestyn na 'n Tuin
Jul 03, 202344:36
🚫🤔 Die gevaar van ongegronde OORDELE en AANNAMES - VOOROORDELE
Jun 19, 202340:09
Die Krag van Gesonde AGENTSKAP
Jun 12, 202340:18
Fluister - Hoe om God se stem te onderskei.
Jun 05, 202327:43
🔥 DIe uitstorting vd Heilige Gees 🔥
May 29, 202323:03
5 Maniere om Boodsheid te Oorwin

5 Maniere om Boodsheid te Oorwin

Die wêreld raak al hoe meer boos! So baie mense is vasgevang in die strik van die Duiwel om Sy wil te doen. 2 Tim 2:26 …Hulle besef dit nie eers nie… Hoe kan ons vry bly van die duiwel se valstrikke en oorwin teenoor boosheid, ongeregtigheid, verkeerd en verwoesting? 🛡️ Taktiek 1: Oorwin die Kwaad deur Goed te doen Ontdek hoe dade van vriendelikheid en vergifnis die siklus van kwaad breek en God se liefde laat oorwin. 💪 Taktiek 2: Ons Stryd is Geestelik, Nie Liggaamlik Ontdek die waarheid dat ons uiteindelike stryd verder lê as menslike konflikte, en leer hoe om toegang tot God se krag te verkry om te oorwin. 🌈 Taktiek 3: Openbaar God se Wysheid Verken die rol van die Kerk om God se wysheid, eenheid en liefde uit te leef as 'n kragtige teenwoordigheid teenoor die kwaad. ⛔ Taktiek 4: Weerstaan Valsheid en Staan Sterk Leer hoe om leuens, valse ideologieë en versoekings te identifiseer en te bestry, wat teenstrydig is met God se waarheid. 🔥 Taktiek 5: "Gaan weg, Satan!" Ontdek die gesag en krag wat ons in Christus het om die slinkse planne van die vyand te weerstaan en te oorwin. Preek Notas: https://hrco.co.za/uncategorized/5-st... #OorwinDieKwaad #OorwinSaam #geestelikeWeerbaarheid #Oorwinning #vryheid

May 22, 202330:43
Siege the Gates

Siege the Gates

In 'n tyd waarin dit makliker is om deur vrees, twyfel, en apatie oorweldig te word, daag Jesus se tydlose woorde in Matteus 16:18 ons uit om op te staan ​​en die hekke van die HEL aan te val en ons familie en vriende wat deur die mag van satan vasgevang is te gaan bevry! “Op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.." Matteus 16:18. Hierdie Skrif bevestig dat wanneer ons ons geloof kombineer met radikale dade van verlossing daar geen beperking is tot wat ons kan bereik nie. #boldness #radikaleGeloof #Aksie #Verlossing #Bevryding #Onverskrokke #Vreesloos #Deurbrake #Oorwinning Ons onthou ook die ONVERSKROKKE Heldinne van die Geloof op MOEDERSDAG - Ester, Debora, Rut, Prescilla, Joan of Arc, Moeder Teresa, Corrie Ten Boom!

May 15, 202330:40
MAAK DIE REGTE BESLUITE
Apr 30, 202345:02
The Full Spectrum of LOVE
Apr 23, 202344:25
Die Gekruisigde Lewe
Apr 11, 202340:40
Koninkryk Gereedskap
Mar 20, 202328:43
Die voordele om ten spyte van LYDING aan te hou om die Here te DIEN
Mar 13, 202343:19
Hoekom is ons samelewing so AGGRESSIEF?

Hoekom is ons samelewing so AGGRESSIEF?

https://hrco.co.za/preke/hoekom-is-die-mensdom-so-aggressief/

Mar 07, 202333:45
Profetiese Rigtingwysers in tye van Onsekerheid
Jan 30, 202334:56
Wandel in die Gees - toegang tot die Genialiteit van God

Wandel in die Gees - toegang tot die Genialiteit van God

In die OT was die fokus op wetsonderhouding, in die NT is die fokus op “wandel in die Gees”.  “ Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie” Gal 5:16 Telkemale lees mens hoe die apostels en eerste gelowiges in/deur die Gees natuurlik bonatuurlike dinge vermag het.  Leer in hierdie boodskap om ook meer deur die Heilige Gees beheer te word.

Jan 26, 202326:59
Nie alle goed is GOED vir jou nie!
Jan 16, 202346:28
When in War, Create

When in War, Create

Depressed and Anxious, do something creative with your hands.

Jan 09, 202348:33
Spesiale Aanlyn Belewenis
Dec 25, 202244:55