AGRI NEWS NET
By CRA GROUP
AGRI NEWS NETMay 25, 2021
Pieter Moller gesels met Roux Cloete- April 2022 Biologiese Landbou
Pieter Moller gesels- Biologiese landbou
Pieter Moller gesels oor Plaasmedia se klimaat kompetisie
PM gesels oor die aankondiging van die finaliste van SA se heel eerste Klimaatslim Ambassadeur.
Namibia se varkbedryf in 'n krises- 15 April 2022
Die Namibiese varkbedryf was reeds voor die huidige krisis onder druk. Die voorsitter van die Varkprodusente Vereniging Gideon Goosen, beskryf dit as die perfekte storm omdat kommoditeite styg en vleispryse daal. Dus meen hy, dit sal binnekort veroorsaak dat produsente teen ‘n verlies produseer.
Agbiz Wandile Sihlobo Agriculture matters 13 April 2022
Agbiz - Summary
Daaglikse Finansieele verslag met Christelle De Klerk - Woensdag 13 April 2022
Finansieele verslag - Frans de Klerk.
SA ROSYNTJIEBEDRYF GAAN VAN KRAG TOT KRAG- April 2022 - Translate to English
Daar is bykans 1 100 rosyntjieprodusente en sewe hoofverwerkers en -verpakkers in die land. Produksie geskied hoofsaaklik in die Oranjeriviergebied in die Noord-Kaap en sorg vir minstens 90% van die gesamentlike jaarlikse produksie, terwyl die Olifantsriviergebied in die Wes-Kaap vir die oorblywende 10% sorg. Die Noord-Kaap is prominent en waterbesproeiing uit die Oranjerivier is heeljaar beskikbaar terwyl die warm, droë klimaat taamlik stabiel is. Die omgewing is daarom ideaal vir druiwe en sondroging, wat die mees algemene metode is om druiwe te droog omdat dit vinniger en goedkoper is.
Goeie nuus oor Brent ru-olieprys - Dinsdag 12 April 2022
Brent ru-olie verhandel vanoggend rondom 100 Amerikaanse dollar ‘n vat en het in die afgelope dertig dae met amper 9 persent gedaal. Daar is verskeie redes hiervoor soos die bekende beleggingsekonoom Dawie Klopper verduidelik… maar hy het ook goeie nuus.
Climate change report: what we must do to avert the looming crisis
However, this isn’t enough to limit global temperature warming to 1.5°C above pre-industrial levels in line with the Paris Agreement.
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk - Maandag 11 April 2022
He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Sondag 10 April -Agri News Net- Summary of News - Translate English
Volgens die uitvoerende direkteur in die omgewingsministerie, Teofilus Nghitila, voorsien die regering ná die droogte van sewe jaar erge droogtes, vloede en veranderinge in landbou-seisoene weens klimaatsverandering. James Uerikua, goewerneur van die streek, sê boere moet meer klimaats-bestand boer.
Twee jagluiperds wat onlangs by die Etosha Heights Privaatreservaat Suid van Etosha Nasionale Park is steeds in die nuus.
Die koalisie van twee mannetjies het Noord beweeg en blyk om baie goed in die park aan te pas wat ook goeie nuus is vir die genetika van die bedreigde spesie in daardie gebied. Professor Morgan Hauptfleisch, die hoof van Nust se Biodviersiteits Navorsingsentrum het die jongste oor die twee katte.
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk - Vrydag 8 April 2022
He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Techni
‘More awareness’ is the key to helping rural farmers access veterinary care - South Africa
People living in South Africa’s more remote rural areas face challenges such as the limited availability of veterinary professionals, inequitable access to veterinary services and the high cost of private veterinary care.
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk Donderdag 7 April 2022
Frans De Klerk- is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Landbou Nuus opsomming Woensdag 6 April 2022- - English Translate
Ons weeklikse Afrikaanse nuus opsomming op Farmingportal - Gedeelte vertaal.
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk - Woensdag 6 April 2022
He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Verbod op die invoer van jagtrofeë van sekere spesies insluitend witrenosters, seekoeie, olifante, leeus,
Namibiese professionele jagters sê België se voorgenome besluit om ook nou ‘n verbod te plaas op die invoer van jagtrofeë van sekere diere, sal negatiewe gevolge inhou.
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk Suid Afrika -- Dinsdag 5 April 2022
He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
The evil diet cycle.- Quanlim Life
There is no use in saying you want to lose weight, stop smoking and drinking, and introduce exercise into your life if you have no solid plan and don't really know if you are actually going to achieve your goals. So many women always start a healthy eating plan only end up heavier and more disappointed in themselves than before.
In this week's podcast, Wandile Sihlobo discusses the size of the summer crop harvest for the 2021/22 season.
At the end of March, we received further confirmation that South Africa's summer crop is not as bad as some might have feared at the start of the 2021/22 production season when heavy rains threatened the yields. The data released by the Crop Estimates Committee showed overall improvements in most crops production estimates from the February figures.
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk- Maandag 4 April 2022
He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Agri News Net- News Commentary 3 April 2022
According to the department's report, there were 1,600 cattle susceptible to the disease, of which 1,100 were infected. Mr Dewald Olivier, CEO of the SA Feedlot Association, said shortly before press time that tests were under way in a 10 km radius around the infected farms.
Ekonoom Dawie Klopper die prys van Berent olie.
Die hoogste prys wat ‘n vat olie ooit behaal het was 147 Amerikaanse dollar en 2 sent op 11 Julie 2008. Nadat dit onder 100 dollar in die somer van 2008 geval het, het die olieprys weer in laat September gestyg. Op 22 September het olie met meer as 25 dollar tot 130 dollar gestyg voordat dit weer tot 120 dollar en 92 sent gesak het.
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk- 1 April 2022
Frans De Klerk - He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Reaksie word ontvang op berigte dat owerhede in Zimbabwe op die oomblik besig is om grond wat aan swart boere gegee is en onbenut is, terug te vat
. Die landbouminister Anxious Masuka het volgens die bergite gesê 99 persent van die beskikbare grond is reeds in die buurland toegeken en bronne is min so daar kan geensins toegelaat word dat mense wat grond het, dit nie benut nie. Deon Theron, die voormalige president van die buurland se kommersiële boer-unie sê dis nonsens, al is dit nodig.
Daaglikse Finansieele Verslag met Frans de Klerk 30 Maart 2022
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk - He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, -Die kwessie rondom voldoende koring voorsiening bly in die nuus.
Daar is volgens sommige menings, ‘n daadwerklike risiko vir hongersnood. Daar is reeds 800 miljoen mense wêreldwyd wat honger ly en die oorlog in Oos-Europa sal dié stand van sake vererger en talle lande maak 100 persent staat op Rusland en die Oekraïne vir koring. Die bekende landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher, het sy reaksie so verwoord …
Daaglikse Finansieele Verslag met Frans de Klerk - Dinsdag 29 Maart 2022
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk - He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Suid-Afrikaanse kenner, dr. Gerhard Verdoorn, - Springkane
Die Springkane se broeityd verby.
Wandile Sihlobo- New Petrol and Diesel prices for April 2022
On 6 April, South Africa's petrol (95 ULP inland) and diesel (0.05% wholesale inland) prices will likely increase by R1,93 and R2,96 cents per litre, respectively.
Daaglikse Finansieele verslag 28 Maart 2022
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk - He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Oorlog: Boere sal minder aanplant, omdat daar nie gnoeg kunsmis is nie- en die prys.
Kunsmis is skaars en duur
Daaglikse Finansieel Nuus met Frans de Klerk - 25 Maart 2022
Frans De Klerk - is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Daaglikse Finansieele verslag met Frans De Klerk - 24 Maart 2022
He is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization, in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Chris Hart, ‘n ekonoom in Suid-Afrika, verduidelik wat met die rentekoers kan gebeur.
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal waarskynlik vandeesweek rentekoerse met ‘n verdere 25 basispunte verhoog tot 4,25 persent in ‘n poging om inflasie te vertraag, sê ekonome.
South Africa -Wheat discussion with Wandile Sihlobo
The winter crop season will now commence at the end of April, mainly in the Western Cape, and the following months in other provinces.
Daaglikse Finansieele Vroegoggend verslag vir 23 Maart 2022 met Frans de Klerk
Maandag tot Vrydagoogend is die verslag beskikbaar op Farmingportal en Agri New Net.
Styging in kunsmispryse gaan impak op vrugte- en groentepryse hê
Internasionale kunsmispryse het sedert die begin van die jaar skerp gestyg as gevolg van die inval in die Oekraïne. Kunsmis-koste is gewoonlik tussen 30 persent en 50 persent van totale produksiekoste na gelang van die oes, wat die prysstygings ‘n beduidende impak maak op winsgewendheid van plaaslike boere.
Daaglikse finansieel verslag vir Dinsdag 22 Maart 2022
Frans De Klerk is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization,
in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Fianansieele Nuus met Frans de Klerk - Vrydag 18 Maart 2022
Frans De Klerk is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization,
in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Finaseele nuus opsomming met Frans De Klerk
Frans De Klerk is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization,
in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Fianansiele oorsig vir Vrydag 11 Maart met Frans De Klerk.
Frans De Klerk is an independent technical analyst with thirty years of experience. His love for technical analysis and his specialization,
in the Candle Technique in particular, stems from his keen interest in psychology.
Daily Financial News- 10th March 2022 Frans de Klerk
Agri News Net Financial News- Frans de Klerk
The dominant news out of South America has been of drier weather conditions and frequent downward revision of crop estimates, mainly by the local forecasters.
Wandile Sihlobo
Dr Theo de Jager - Saai Suid Afrika -
Mantashe’s point of view a setback for agricultural development
Agriskoops - Johann du Plooy interviewed the winner of AGRI NEWS NET- Farmingportal.co.za and HOLLARD INSURE junior writers competition.
Our winner of the 2021 Junior Agri writers competition Gareth Wicks
Die wenners van die 2021 Young Agri Writers-kompetisie is bekend. Agri News Net bied dit aan in samewerking met Hollard Agri en farmingportal.co.za.
Skrywers jonger as 28 kan deelneem en die doel van die kompetisie is om landbou joernaliste te ontwikkel. Karen Truter was derde met haar " AGRICULTURE: WHO ARE YOU RAISING TO REPLACE YOU? artikel.
Die wenners van die 2021 Young Agri Writers-kompetisie is bekend. Agri News Net bied dit aan in samewerking met Hollard Agri en farmingportal.co.za.
Skrywers jonger as 28 kan deelneem en die doel van die kompetisie is om landbou joernaliste te ontwikkel. Gareth Wilks het eerste gekom met sy “Poultry in motion: a chicken’s guide to good choices” artikel.
Agbiz chief economist Wandile Sihlobo says Agbiz has long held an optimistic view about the 2021/22 production season.
The CEC indicates that South African farmers intend to plant a total area of 4,34 million hectares of summer grains and oilseeds. This is up by 5% from the 2020/21 production season.
Oliepryse bly styg met Brent-ruolie wat weer amper op 80 Amerikaanse dollar per vat verhandel.
Chris Hart