Skip to main content
Radio Suid Afrika onderhoude

Radio Suid Afrika onderhoude

By Radio Suid Afrika
Onderhoude gevoer op Radio Suid Afrika
Listen on
Where to listen
Apple Podcasts Logo

Apple Podcasts

Breaker Logo

Breaker

Google Podcasts Logo

Google Podcasts

Pocket Casts Logo

Pocket Casts

RadioPublic Logo

RadioPublic

Spotify Logo

Spotify

Onderhoud met Logan Pietersen
Logan het laas Vrydag 10 September 2021 Sy eerste liedjie 3 Weke vrygestel, wat ek vir die eerste keer op my program gespeel het. As jy meer wil weet waaroor die liedjie eintlik gaan- dan moet jy na hierdie podcast luister!!
49:57
September 17, 2021
Onderhoud met Dwayne Schoombee
Dwayne gesels met ons oor sy besigheid Am-Creations en wat dit alles behels.
44:39
September 17, 2021
Alwyn Mouton gesels met die Fake Leather Blues Band
Alwyn Mouton gesels met Conrad Jamneck van die Fake Leather Blues Band
19:03
September 14, 2021
Alwyn Mouton en Vanessa Abrahams gesels oor Paternoster
Alwyn Mouton kuier in Paternoster by die Koelkamers en gesels met verskeie persone.
08:42
September 3, 2021
Alwyn gesels met Maldene in Paternoster by die Koelkamers
Alwyn Mouton kuier in Paternoster by die Koelkamers en gesels met verskeie persone.
06:54
September 3, 2021
Alwyn Mouton gesels met Lucia in Paternoster
Alwyn Mouton kuier in Paternoster by die Koelkamers en gesels met verskeie persone.
11:07
September 3, 2021
Alwyn voer 'n onderhoud met Kobus Pienaar in Paternoster
Alwyn Mouton kuier in Paternoster by die Koelkamers en gesels met verskeie persone.
15:03
September 3, 2021
Alwyn Mouton gesels met Jan Malan in Paternoster by die Koelkamers
Alwyn Mouton kuier in Paternoster by die Koelkamers en gesels met verskeie persone.
14:57
September 3, 2021
Alwyn gesels met die legendariese Helena Hettema in Paternoster
Alwyn Mouton kuier in Paternoster by die Koelkamers en gesels met verskeie persone.
09:43
September 3, 2021
Alwyn gesels met Greta Helberg in Paternoster
Alwyn Mouton kuier in Paternoster by die Koelkamers en gesels met verskeie persone.
15:44
September 3, 2021
Onderhoud met At Botha in Paternoster
Alwyn kuier in Paternoster by die Koelkamers en gesels met verskeie persone.
08:42
September 3, 2021
Onderhoud met Adrian Venter - Paternoster
Alwyn Mouton kuier in Paternoster by die koelkamers en gesels met verskeie persone
06:60
September 3, 2021
Onderhoud met Kotie Potgieter: Vir die Amputee whatsapp groep "Unbroken"
Kotie vertel ons meer van die lewe van 'n persoon met 'n been amputasie en die awesome "Amputee" whatsapp groepie waarop sy tans is genoemd "Unbroken" geskep deur Anton Kilian ⭐ As jy meer wil weet oor been amputasies, self een is of weet van so 'n persoon na aan jou, dan moet jy na hierdie podcast luister deur Adri Visser! Kontak Anton by 083 679 2921 as jy meer van die groep wil weet of self op hom wil wees* #rsapodcast #rsaafternoondrive
42:26
August 27, 2021
HOOR: Interview with Robin Smith
In conversation with Robin B Smith, Robin Beauclerk Smith is a South African actor whose professional career began in theatre whilst still in high school in 1970. After school, he attended the University of Cape Town Drama School and worked at The Space Theatre in Cape Town doing Socio-Political shows during apartheid. He moved to Johannesburg in 1979 to continue his career in theatre and get into television, which was based there. He broke into movies during the heyday of the B grade action movies in the 1980s and was for a short time in 1997, a wrestling manager for the then WWF now WWE. He was known in the World Wrestling Federation as The Commandant, who managed the South African Truth Commission for 9 months in 1997. Born in South Africa, he is a film and stage actor, as well as a voice artist. He appeared in many South African and international movies throughout the 1980s and 1990s and is still working as an actor, voice artist and director, based in Cape Town South Africa. Robin first appeared professionally in 1970 in the theatre production "Hadrian V11" whilst still at high school in Cape Town South Africa. Two more professional appearances on stage before leaving school led to him attending the University of Cape Town Drama school after completing his schooling at St. Georges Grammar School. Two and a half years into the 3-year course, he left Drama School to work at the Space Theatre in Cape Town, founded by the author Athol Fugard, actress Yvonne Bryceland, and her photographer husband Brian Asbury to raise public awareness during the dark years of Apartheid. He moved to Johannesburg in 1979 to continue his career in the theatre and to try to break into TV, which only first came to South Africa in 1976. He has appeared in more than 100 feature films and TV shows and is an accomplished stage performer and a prolific voice artist. He returned to Cape Town, his home town, in 2006, and continues to work in film, TV and theatre.
02:00:32
August 21, 2021
HOOR: Onderhoud met Mallies le Roux
HOOR aanbieder Alwyn Mouton het 'n onderhoud met Mallies le Roux.  #malliesleroux
01:26:50
August 21, 2021
HOOR: Interview with Derek Marks
In conversation with Derek Marks, base player for The Square Set a 1960s rock band from Cape Town South Africa. They are known for their songs Silence is Golden (SA number 1 Hit (1967)) "Carol Corina" (SA number 10 hit (1968)), and "That's What I Want" (international number 1 hit in Brazil, Argentina, and Portugal (1971-1972). The band formed in March 1966 and was called Neville Whitmill and the Humans. Founder members Nol, Neville, Derek and Keith rehearsed daily for 6 months composing new songs and covers before contracting their first professional gig at the Clifton Hotel. The Sy had hits with songs like Silence is Golden (SA number 1 Hit (1967)) "Carol Corina" (SA number 10 hit (1968)), and "That's What I Want" (international number 1 hit in Brazil, Argentina, and Portugal (1971-1972)). The band formed in March 1966 and was called Neville Whitmill and the Humans. Founder members Nol, Neville, Derek and Keith rehearsed daily for 6 months composing new songs and covers before contracting their first professional gig at the Clifton Hotel. Nol Klinkhamer hailed from the Conservatoire of Music in Holland having a degree in Jazz played piano, organ and the vibraphone. Neville Whitmill is a Soul singer from Cape Town. Derek Marks from Cape Town enjoyed rock bass playing and Keith Moffat from Port Elizabeth were on drums. Derek recently released his autobiography "That's what I want", available at Amazon.www.radiosuidafrika.co.za
01:27:36
August 21, 2021
HOOR: Onderhoud met Reini Adelbert
'n Gesprek met die musikant en liedjieskrywer Reini Adelbert.
01:57:21
August 21, 2021
Onderhoud met Edna Cane Swanepoel
Edna is 'n gestremde skrywer wat al 9 boeke uit gebring het, het haar eie publikasiehuis met meer as 100 skrywers. Sy het ook in 2018 'n toekenning gewen vir Gestremde vrou van die jaar en het in 2021 die "Authors Award" gewen!!
22:37
August 21, 2021
Onderhoud met Lynn Visser
Lynn het die liedjie Gebed vir Afrika geskryf en opgeneem, sy het ook 'n kort-verhaal boek uit gebring met dieselfde tite.
19:10
August 13, 2021
Onderhoud met Motiverings Spreaker Cobus Visser
Cobus is 'n Internationale Motiverings Spreaker en Geestesgesondheidsafrigter wat al so 'n groot invloed in mense se lewens het*
39:35
August 6, 2021
Interview with Renaldo Gouws
Renaldo has a YouTube channel with more than 1k subscribers where he speaks about South African issues and Politics*
36:56
July 30, 2021
Onderhoud met Martin Potgieter van Bonzai Fotografie
Met sy passie vir fotografie, neem Martin spesiale oomblikke vas op kamera, van Paralimpiese Atlete wat mens vir altyd sal wil onthou!
16:15
July 23, 2021
Anderkant die Plaashek - Kimberley Episode 7
Driesa Burger en Jacques Leo is weer besig met nog 'n episode van Anderkant die Plaashek. Ons stel die nuwe inset van Wouter Woef bekend aan ons luisteraars!
01:59:57
July 17, 2021
RSA Top 10 Afrikaans 202107w02
Radio Suid Afrika TOP 10 - Afrikaans word elke week uitgesaai op 'n Donderdag. Gaan stem vir jou gunsteling op www.radiosuidafrika.co.za onder TOP 10 op die Regmerkie!
57:59
July 15, 2021
Onderhoud met Este Bartlett, 'n uitnemende vrou wat pastorale berading gee om so mense se lewens positief te beinvloed.
Este is 'n ongelooflike dame wat ooral waar sy gaan liefde uit straal!! Deur pastorale berading het sy al so baie mensies gehelp deur moeilike tye en omstandighedes.
36:28
July 9, 2021
RSA Top 10 Afrikaans 202107w01
Hierdie program word weekliks aangebied - luisteraars het die kans om te stem vir hul keuse van die top 10 vir die week. Aangebied deur Jacques Leo.
59:41
July 8, 2021
Interview with Linda Gawronsky from Knee Scooter Rentals
Linda Gawronsky from Knee Scooter Rentals, rents out knee scooters so that individuals with a leg injury is giving the ability and freedom to move around.
17:50
June 30, 2021
Onderhoud met Christel van Eeden.
Christel van Eeden is 'n dame wat na haar verlamming weens 'n motorongeluk, 'n volle en onafhanklike lewe saam met haar geliefdes het!!
34:51
June 30, 2021
Interview with Lindsey Hall from Ability Assist!!!
Interview with Lindsey Hall from Ability Assist!!! Ability Assist provides assistive devices & mobility equipment for people with physical challenges, to regain their independence in their daily lives.
29:50
June 30, 2021
Onderhoud met Alani Ferreira, 'n blinde S.A Paralimpiese Swemmer!!!
Alani Ferreira is 'n uitstekende blinde S.A Paralimpiese Swemmer!!! Sy werk ongelooflik hard om altyd haar beste te presteer binne en buite die swembad.
39:26
June 30, 2021
Onderhoud met Tyrone Pillay, 'n Paralimpiese Medalje Wenner.
Tyrone Pillay is 'n voormalige gewig stoot atleet wat by die Paralimpiese Spele 'n medalje gewen het.
27:40
June 30, 2021
Onderhoud met Willie Mulder 'n rolstoel basketbal afrigter.
Willie het 'n bo-die-knie amputasie maar dit het hom beslis nie onder gekry nie. Hy het S.A klere ontvang vir rolstoel basketbal wat hy al jare lank bemeester, hy gee ook terug deur om nou as Afrigter sy vaardighede aan ander atlete te leer. Sy kennis en liefde vir Sport is fenominaal!
45:57
June 30, 2021
Onderhoud met Louisa Brown 'n merkwaardige en sterk dame wat na 'n motorongeluk haar been verloor het.
Louisa is 'n merkwaardige en sterk dame wat na 'n motorongeluk haar been verloor het, maar steeds haar lewe positief aanpak!
37:35
June 30, 2021
Onderhoud met S.A skut Von Kohne
Hy is 'n professionele pistool skut wat by die Rio Paralimpiese Spele en vele ander lande in hierdie sport meegeding het.
18:49
June 30, 2021
Onderhoud met die atleet, Mandilene Hoffmann
Mandeline is tans op die kort lys vir die Tokyo 2021 Paralimpiese Spele vir Diskus en is 'n puik atleet wat omgee vir wilde diere soos renosters en olifante!
18:21
June 30, 2021
Onderhoud met oom Nico Moolman, skrywer en historikus.
Jacques Leo voer 'n onderhoud met oom Nico Moolman, die skrywer van "The Boer Whore", "Dankie generaal" en "Kuier in 'n PLaaskombuis", om net maar 'n paar te noem. 
16:57
May 21, 2021
Onderhoud met Boer Richanne en Rene van die sanggroep Reën
Driesa Burger het tydens haar besoek aan Parys met die Boer soek 'n Vrou - paartjie Richanne en Rene van die sanggroep Reën 'n onderhoud gevoer. Hiermee die rou weergawe daarvan....
27:30
May 16, 2021
Onderhoud met Emile Burgers
Onderhoud met Emile Burgers Emile is een van Die Turke se begunstigdes wat graag met Spiesgooi aan die Tokyo 2021 Paralimpiese Spele wil deelneem en Goud wen Hy is tans 5de op die Wêreld Rang lys
14:56
April 13, 2021
Verskietende sterre 6 - Dehanne
Verskietende sterre met Nagelique
02:06:33
April 8, 2021
Verskietende Sterre vol 6 - Will Jordan
Verskietende sterre, nuwe jong kunstenaars - Nagelique se onderhoud
01:59:21
April 8, 2021
Verskietende Sterre met Nagelique en Zandre Human
2 ure bekendstellingsprogram met Nagelique aan die stuur!
01:59:18
April 8, 2021
Onderhoud met Simone Kruger 19 Maart 2021 A.V
The Afternoon Drive Show Onderhoud met Simone Kruger 19 Maart 2021 A.V
20:53
March 21, 2021
Onderhoud met Die Turke
The Afternoon Drive Show - Onderhoud met Die Turke 12 Maart 2021
18:26
March 21, 2021
Onderhoud met Ilse Hayes
The Afternoon Drive Show - Onderhoud met Ilse Hayes
36:59
March 21, 2021
Onderhoud met Cornell Loubser
Adri Visser doen onderhoud met Cornell Loubser
35:29
March 21, 2021
Ottobock SA - Onderhoud deur Adri Visser
Adri Visser doen onderhoud met Ottobock SA
26:19
March 21, 2021
Onderhoud met Cornell Loubser
Cornell Loubser, Suid Afrikaanse dowe olimpiese swemmer.
35:40
February 22, 2021
Onderhoud met Stienie Boshoff Digter en Skrywer
Die talentvolle dame van Pretoria, jy sien vir alles kans deur haar pen. Sy gee ook bietjie insig oor die lewe agter die pen van 'n skrywer/ digter.
38:43
February 22, 2021
Onderhoud met Nagelique Wallace
Jacques Leo stel Nagelique Wallace bekend aan die luisteraars
31:22
February 20, 2021
Die wêreld, my gat en ander groot goed in my lewe
Dreamcatcher program met Mariska Ehlers en haar onderhoud met die interressante Johanette Corlia Pelser of beter bekend as Joha.
16:19
February 14, 2021
Onderhoud met Vaal pageant
Wanneer n gemeenskap en besighede saam staan, hande vat en harte open, dan gebeur wonderlike dinge. Dis presies wat gebeur het by die Catherine Robson kinderhuis.
21:37
November 29, 2020
Onderhoud met Riempies
In die hartjie van die bosveld is hierdie stem gebore, n stem wat mens hoendervleis gee.  Agter die stem staan n man wat trots boer is in murg en been. Was n voorreg om met hom te gesels.
27:34
November 18, 2020
Bekkige kinders
As bekkige kinders jou vermaak, dan moet julle beslis hierna huister. Bekkigste jongspan uit die Bosveld.
05:19
November 11, 2020
Annari - The Go Purple Foundation (Mariska)
Wat 'n insiggewende gesprek was dit nou gewees. Hierdie pragtige mens, Annari du Plessis, van buite laat haar pers hare haar oe uitstaan, wat skitter met hoop, alhoewel sy omring is met hartseer verhale. Van hoe mens jou lewensmaat moet kies tot hoe om te maak wanneer finansies knyp en jy reeds in n huwelik of verhouding is. Luister hier na ons gesprek met The go purple Foundation.
46:28
November 5, 2020
Marius Koekemoer - Reptile Rescue Lephalale
Lekker lag en saam gesels, die man wat alom bekend is in Limpopo distrik as 'Marius die slange vanger'. Almal in die area ken hom en dis eintlik moeilik om hom te vergeet, met sy indrukwekkende baard en growwe postuur, maar n man met n goeie en sagte hart en wel bekend in sy gemeenskap. Indien reptiele jou nuuskierig maak, luister gerus hier!! Beloof dat jul iets hieruit kan leer.
20:04
November 5, 2020