TGIF
By Today God Is First
TGIFMar 05, 2021
Andrew De Vries
Andrew se amazing getuienis....
Hy was erg aangeval en vertel hoe die Here kragtig sy lewe gespaar het.
Ryno Snyman
Ryno se boodskap
"It's not about the destination, it's about the journey "
Tertius Bezuidenhout
Boodskap gaan ook rondom Paaswees
Hardus_Zevenster
Hardus_Zevenster
Kom luister handel oor "Lewe vreesloos"
Hy is aan bestuur van onderandere Radio Tygerberg
Deel persoonlik
Fourie Truter
Kom luister na Fourie wat kom vertel wat hul doen by Straatwerk.
Dit is 'n organisasie wat daartoe uit is om mense te help.
https://straatwerk.org.za/
Beliefs and values
We believe we are called to:
- have a visible Christian presence in the city centre;
- be of service to those in need and ease their distress;
- and speak up for those who cannot speak for themselves (Proverbs 31:8-9
Glen Barkhuizen
Glen Barkhuizen van Rooi Peper ministries
Zoe Grobler
Soos gewoonlik 'm moet kom luister
Stephanie Henderson
Kom luister hoe Ma's vir Wellinton tot stand gekom het.
Hoe God met mens werk & jy net doen wat voor jou is
Pastoor Monwabisi van El' Shaddai
Kom luister na Monwabisi
Hy deel wat persoonlik met hom gebeur het, & hoe vergifnis sy liggaam & wese weer herstel het.
& bou brue tussen verskillende mense.
Johan Koch
Deel 2
David Booysens
Kom Luister na die eerlikheid & hoe God met elkeen werk.
Swaar groot word in Rugby/Brooklyn
Johan Koch
Goddelike ingryping in my werksplek. My pad en getuienis saam met God.
Dit is deel 1
Tertius Bezuidenhout
Tertius Bezuidenhout
Artelio Martins
Artelio Martins van "CRISIS RESPONSE NETWORK"
By ons kom kuier en vir ons so bietjie meer te vertel van die ongelooflike werk wat hul organisasie reg oor die wereld doen
Wiets van der Westhuizen
Wietse se Tema vir Vrydag oggend "Don't discount your gift"
Is 'n moet luister
Patrick
Ons se eie Patrick sy getuienis met ons kom deel
Patrick se getuienis Vrydag gaan oor die WONDERWERKE wat GOD vir hom gedoen het , veral in moeilike tye sowel as met sy gesondheid
Amanda Hattingh
Amanda Hattingh het weer by ons gekuier
onderwerp gaan handel oor "Vergifnis"
Brad van "Celebrate Recovery
"Step out of Denial, Step into Jesus Christ's unconditional Love and Grace!"
Mervin Naido
Sy boodskap vir Vrydag oggend
"DOES ALL THINGS WORK TOGETHER FOR GOOD. AND HOW?"
GOD BLESS YOU!
Amanda Hattingh
Amanda se Hart is werklikwaar aand die brand vir die Here , moet dit nie misloop nie.....
Sy gaan haar journey met ons kom deel oor vergifnis en die Karakter van God
Dit is nie altyd maklik nie
Warren Elliot
Kom Luister na die musikant hoe sy lewe was, sommer van kleins af was alle ods teen hom.
God kom red & herstel!!
Piet Fouchee
Hul bebiening oor wat jy alles erf (wat jy nie wil hê nie).
Erfsondes
sy getuienis hoe God wonderwerke doen & vrymaak
Patric Barnard
Sy boodskap is "Het jy al n persoonlike Wonderwerk ervaar"
Hy deel persoonlik uit sy lewe, opreg.
Pierre Malherbe
Sy boodskap is "Hoe om fokus en Moed te behou"
Ek wil graag praat oor hoe om fokus en moed te behou te midde van die oorweldiging van ons wêreld en omstandighede. Manne kan 2 Kor. 10:13-18 lees ter voorbereiding
Hier is die skrifte wat ek gedeel het.
2 Kor. 10:13-18
Ps. 119:59
Ps. 143:5
Colin Spannenberg
Sy boodskap/Tema is baie kort en kragtig
"Faithfull God"
Chris Matheys
Chris Matheys (oud skool hoof) by ons kom kuier,
George Lehman
George Lehman van die Biker's Church
Moet nie mis nie, kom luister
Ilse Ilse Maartens die hoof bestuurder van MES by ons kom kuier
Ilse Maartens die hoof bestuurder van MES by ons kom kuier
John van der Walt
Die sendeling uit Israel,
Kom luister, John is ou bekende, maar het altyd iets nuuts & uitsonderlik om te kom deel.
Moet nie mis nie!!
Andre Olivier
Andre en Marina Olivier is sendelinge vanuit Suid Afrika wat alreeds 10 jaar voltyds werksaam is in Thailand. Thailand is 'n Buddhistiese land met meer as 44 000 Buddhistiese tempels en minder as 1.5% van die +70 Miljoen mense is Christene. Kom luister na God se werking en uitdagings in hul bediening.
"Gaan uit, gaan uit by die poorte, maak die pad gereed vir die volk! Vul die grootpad op, vul dit op! Vat weg die klippe! Steek 'n banier op dat die volke dit kan sien!
JESAJA 62:10
Wilhelm la Cock
Wilhelm gesels met ons oor verslawing!
Wat sê die Bybel daaroor...
Hansie Louw
Sy Tema : Jesus op straat
Loop stap 'n pad met die op straat... kom luister
Ferdi Swanepoel
Ferdi was vir jare n ateis. Hy staan vandag in die bediening en is 'n mentor vir baie.
Nathan de Coster
Nathan van Belgie sy storie met ons kom deel
Nathan is besig met PHD in Brooklyn en sy tesis handel ook rondom die mense van Brooklyn/Rugby
Ernst Nieuwoudt
Ernst sy getuienis met ons kom deel
"Kaal gestroop maar nog vol hoop"
Zoe vd Merwe Grobler
MOET DIT NIE MIS LOOP NIE
Sy is n ware kind van God
Bring julle Vrouens , dogters en seuns saam
Sydney Moss
Die Kerk en die uitleef van sy missie as God se meesterplan vir n verlore wêreld en meer spesifiek vir onbereiktes in Suidoos en Oos Asië
John van der Walt
Hy en sy vrou woon al jare in Jerusalem
, kom luister
Sy Passie is aansteeklik
William Scott
Rom 5:17 “..much more will those who receive the abundance of grace and the free gift of righteousness reign in life through the one man Jesus Christ.”
Grace maak van ons lewe n sukses. Wat is Grace, hoe kry ek dit, hoe hou ek dit.
Tiaan Roodt
"Die Toepassing van Geloof"
"n moet luister!!!
Gustaf Louis Munro
Kom luister na sy uitsonderlike getuienis
Uit ons eie geledere
Open Mic
Open Mic
Ivor Swartz
Op 14 is hy toegesluit vir moord, maar dit is net ’n klein deeltjie van sy verhaal.
Ivor Swartz is ’n man met ’n groot storie, die tipe storie wat vandag oral in Suid-Afrika mense se lewe verander.
Boek:Verlore Seun Vannie Gaatjie
Hugo Urtel
"Ek deel graag my persoonlike getuienis oor my wedergeboorte en dat karakter vir God belangriker is as reputasie. Ek gebruik Simson (Rigters) en my eie lewe as voorbeeld" Kom luister die opregte & om te net wil doen wat God wil hê.
Open Mic
Open Mic
Alwyn Uys
Alwyn Uys sy ongelooflike getuienis met ons kom deel ,
Alwyn is 'n parapleeg wie "nie gaan lê het nie"
Charles Mosterd
Charles Mosterd
Sy lewensverhaal met ons kom deel.
Identiteit in God
Stefaans Coetzee
Stefaans Coetzee.
Hy was saam met Helgardt in die skool. Hy het die Worcester bom geplant.Dit was in 1996 en hy daarna vir baie jare tronk toe Helgardt het so ruk terug weer met hom kontak gemaak. Kom luister!
https://www.nb.co.za/en/view-book?id=9780624088264
About this book:
Stefaans Coetzee was only 19 years old when he planted a bomb at the Worcester Shoprite on Christmas Eve. Four people were killed and he was sent to prison for 40 years. In prison, he meets Eugene de Kock who convinces him to reconcile with his victims. In 2015 he is released on parole and fulfils his dream to complete the Comrades marathon.
Olaf Oosthuizen
Kom luister na die wyshede van 'n 85 jare wie nie 'n Oom is nie! Maak erns met God
Clement
Km luister na met nuwe oë & ore na Johannes se 1st deel "In die begin...