Rooipenstories

Rooipenstories

By womanonfire
Rooipenstories is Stories spesiaal bedoel vir kinders, wat hulle tone sal laat omkrul en hulle 'n liefde vir storielees en -skryf, sal ontwikkel. Skuif nader… nog ‘n bietjie nader. Die storie gaan nou-nou begin! Kom luister saam… Jy kan nog stories vind op www.facebook.com/Rooipenstories. Die stories is geskep en saamgestel deur Marthie Nel Hauptfleisch. Jy kan haar volg op instagram, twitter en facebook by ‘Woman On Fire.’
Where to listen
Breaker Logo
Google Podcasts Logo
Pocket Casts Logo
RadioPublic Logo
Spotify Logo
Knock! Knock!
...It's a delightful musical for kids of all ages... A Skeleton causes havoc by moving into a local family's home...
33:33
May 29, 2020
Die weduwee se kruik
Die skuldinvorderaars is op haar spoor en wil haar kinders verkoop  om haar skuld mee af te betaal... 2 Konings 4:1-7
12:38
May 28, 2020
Die Muis in die melkkan
Oeps! toe val die muis in die melkkan... en nou? Footnote: Learned Helplessness vs Grit(Passion and perserverance) Learned helplessness is a state that occurs after a person has experienced a stressful situation repeatedly. They come to believe that they are unable to control or change the situation, so they do not try — even when opportunities for change become available. Grit is passion and perseverance for long-term and meaningful goals. It is the ability to persist in something you feel passionate about and persevere when you face obstacles. This kind of passion is not about intense emotions or infatuation. Positive Psychology: Commonly known as the founder of Positive Psychology, Martin Seligman is a leading authority in the fields of Positive Psychology, resilience, learned helplessness, depression, optimism and pessimism. He is also a recognized authority on interventions that prevent depression, and build strengths and well-being.
04:30
May 28, 2020
Die land van 'n honderd hase
Wat gebeur as jy 'n honderd hase gelyk probeer vang?
04:58
May 28, 2020
Hans Krismis
Ontmoet Hans die avontuurlustige koekie wat jou hart sal wen (en die string pêrels om jou nek vir ‘n baie spesiale nooi: Pollie…) Jou Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie!
05:24
May 28, 2020
Sakkie-Sakkie
Wat is in die sakkie langs die pad?
12:34
May 28, 2020
Die Steen is weg
Bybelstories vir kinders
06:45
May 28, 2020
Die Kruisiging
Bybelstories vir kinders
04:04
May 28, 2020
Jesus was die dissipel se voete
Bybelstories vir kinders
08:03
May 28, 2020
Die Hosanna Donkie
Bybelstories vir kinders
07:35
May 28, 2020
Jesus roep die kindertjies
Bybelstories vir kinders
05:21
May 28, 2020
Simson en Delila
Bybelstories vir kinders
06:02
May 28, 2020
Simson en die Raaisel
Bybelstories vir kinders
08:01
May 28, 2020
Jona en die Wurm
Bybelstories vir kinders.
06:21
May 28, 2020
Johan en die brood en vissies
Onthou jou kosblik voor jy by die deur uitgaan....
05:09
May 28, 2020
The boy who looked for Water
What happens when the boy opens the tap and the last drop of water falls? Join his journey to find what was lost... and more 
06:01
May 27, 2020
Vier Lui Barbiere tel Kwartiere
Sukkel jy ook om in kwartiere te tel? Kom tel saam met die vier lui barbiere voor hulle weer moeg raak...
05:09
May 27, 2020
Spesiale Agent Koekemoer en die Pampoetertjie
‘Spesiale Agent Koekemoer kry 'n opdrag om reënmaker Nina Jewels in Pampoeter te gaan soek. Sal hy haar vind? En meer nog- sal sy reën kan maak vir die droë Stellenbosch? Al die wingerde verdroog en die kinders mag nie swem nie. Help Koekemoer, help!’
11:09
May 27, 2020
Plaasjapie en Tafelberg
Kan dit wees dat Plaasjapie weer in Suid-Afrika aankom?
11:22
May 26, 2020
Plaasjapie en die Vliegtuigkaartjies
Wat maak Plaasjapie met vliegtuigkaartjies?
10:00
May 26, 2020
Plaasjapie en die Paparazzi
Glimlag breed vir die kamera Plaasjapie!
09:39
May 26, 2020
Plaasjapie en die Polisie
Kan dit waar wees? In hierdie episode raak Plaasjapie deurmekaar met die polisie...
08:37
May 26, 2020
Plaasjapie en die Truffles
Wat is 'n truffel? vind saam met Plaasjapie uit...
07:56
May 26, 2020
Plaasjapie word Ontvoer
In hierdie episode moet julle help duim vashou vir Plaasjapie...
09:02
May 26, 2020
Plaasjapie en die Franse Platteland
Wat maak Plaasjapie dan op 'n ander plaas?
10:49
May 26, 2020
Plaasjapie en die Ballet
Toe toe toe Plaasjapie- kan jy dans?
12:58
May 26, 2020
Plaasjapie en die Kunsuitstalling
Plaasjapie raak omtrent 'n grênd vark in hierdie episode...
08:45
May 26, 2020
Plaasjapie skilder
Kan dit wees? Pigcasso...
11:22
May 26, 2020
Plaasjapie en die Verf
Waar kry Plaasjapie daardie verf mmm?
09:09
May 26, 2020
Plaasjapie en die Eiffeltoring
Ek hoop nie Plaasjapie het hoogtevrees as hy die Eiffeltoring besoek nie...
08:26
May 26, 2020
Plaasjapie en die Slakke
Gaan Plaasjapie vir die slakke gril of gaan hy hulle help?
13:30
May 26, 2020
Plaasjapie in Parys
Plaasjapie sien sy eerste land buite Suid-Afrika- Parys!
10:12
May 26, 2020
Plaasjapie en die Poedel
Kyk wie is Plaasjapie se nuwe beste maat...
11:05
May 26, 2020
Plaasjapie en die Tas
Waar kom Plaasjapie aan daardie tas?
06:10
May 26, 2020
Plaasjapie en die Tandemuis
O gonna- kyk wie hardloop vooruit in die donker nag op Plaasjapie se pad...
09:57
May 26, 2020
Plaasjapie en die Bitterbossie
Vind uit  hoekom moet Plaasjapie die bitterbossie eet....ekom 
09:53
May 26, 2020
Plaasjapie en die Kabouter
Kyk wie kry Plaasjapie langs die pad op sy volgende avontuur...
11:56
May 26, 2020
Plaasjapie en die Fiets
Kyk wat maak Plaasjapie op die plaaspad oppad dorp toe...
07:39
May 26, 2020
Plaasjapie en die Reënboog
Kyk wat maak Plaasjapie as hy agter die reënboog aanloop...
10:06
May 26, 2020
Plaasjapie en die Bril
Plaasjapie is die varkie wat die wereld wil sien. Vandag is hy gereed vir 'n nuwe avontuur, maar wat blink daar...?
11:35
May 8, 2020
Plaasjapie en die Skaaphond
Ontmoet vir Plaasjapie: Die varkie wat die wêreld wou sien... In hierdie episode ontmoet hy vir Beesbule Kittiekoei en Hond die skaaphond.... Plaasjapie is 'n varkie wat nuuskierig is. Hy is baie nuuskierig... hy wil weet wat in die res van die wêreld aangaan. Hy wil die hele wêreld sien: nie meer nie en ook nie minder nie. Kom luister saam na al Plaasjapie se avonture op die plaas en in die wye wêreld in...
11:32
May 6, 2020