Rooipenstories
By womanonfire
RooipenstoriesJun 25, 2020
Max
When the dalmatian and sausage dogs meet they play all through the night. But Max lives on the streets of Stellenbosch and Spot lives in a wealthy house. What will happen to the two friends?
Knock! Knock!
...It's a delightful musical for kids of all ages...
A Skeleton causes havoc by moving into a local family's home...
Die weduwee se kruik
Die skuldinvorderaars is op haar spoor en wil haar kinders verkoop om haar skuld mee af te betaal...
2 Konings 4:1-7
Die Muis in die melkkan
Oeps! toe val die muis in die melkkan... en nou?
Footnote:
Learned Helplessness vs Grit(Passion and perserverance)
Learned helplessness is a state that occurs after a person has experienced a stressful situation repeatedly. They come to believe that they are unable to control or change the situation, so they do not try — even when opportunities for change become available.
Grit is passion and perseverance for long-term and meaningful goals. It is the ability to persist in something you feel passionate about and persevere when you face obstacles. This kind of passion is not about intense emotions or infatuation.
Positive Psychology:
Commonly known as the founder of Positive Psychology, Martin Seligman is a leading authority in the fields of Positive Psychology, resilience, learned helplessness, depression, optimism and pessimism. He is also a recognized authority on interventions that prevent depression, and build strengths and well-being.
Die land van 'n honderd hase
Wat gebeur as jy 'n honderd hase gelyk probeer vang?
Hans Krismis
Ontmoet Hans die avontuurlustige koekie wat jou hart sal wen
(en die string pêrels om jou nek vir ‘n baie spesiale nooi: Pollie…)
Jou Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie!
Sakkie-Sakkie
Wat is in die sakkie langs die pad?
Die Steen is weg
Bybelstories vir kinders
Die Kruisiging
Bybelstories vir kinders
Jesus was die dissipel se voete
Bybelstories vir kinders
Die Hosanna Donkie
Bybelstories vir kinders
Jesus roep die kindertjies
Bybelstories vir kinders
Simson en Delila
Bybelstories vir kinders
Simson en die Raaisel
Bybelstories vir kinders
Jona en die Wurm
Bybelstories vir kinders.
Johan en die brood en vissies
Onthou jou kosblik voor jy by die deur uitgaan....
The boy who looked for Water
What happens when the boy opens the tap and the last drop of water falls? Join his journey to find what was lost... and more
Vier Lui Barbiere tel Kwartiere
Sukkel jy ook om in kwartiere te tel?
Kom tel saam met die vier lui barbiere voor hulle weer moeg raak...
Spesiale Agent Koekemoer en die Pampoetertjie
‘Spesiale Agent Koekemoer kry 'n opdrag om reënmaker Nina Jewels in Pampoeter te gaan soek. Sal hy haar vind? En meer nog- sal sy reën kan maak vir die droë Stellenbosch? Al die wingerde verdroog en die kinders mag nie swem nie. Help Koekemoer, help!’