
Community Kuiers!
By Herman Blackie
Ons hoop jy word bemoedig en versterk deur ons gesprekke.


Even in just a smile (Deel 2)
Kry 'n koppie koffie, en kuier lekker saam!

In die Naam van Jesus (Deel 1)
Tydens die Junie-Julie breuk het ons bietjie op 'n uitreik gegaan! In hierdie episode deel ons graag met julle ons stories van ons tyd in die buiteland.
Ons het net te veel stories gehad om in een episode te sit, so ons het besluit om dit in twee te deel. Ons hoop dat hierdie episode (en die volgende een) julle sal seën en inspireer! Sit terug, kry 'n koppie koffie en kuier saam!

Die Ewige Oordeel
In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "ewige oordeel".
Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense!
Onthou om te subscribe.
Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks

Opstanding uit die Dood
In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "opstanding uit die dood".
Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe.
Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks

Waaroor gaan Handoplegging?
In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "oplegging van hande". Ons staan stil by die Ou Testamentiese verwysings na handoplegging te same met die Nuwe Testament se lering daaroor.
Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels.
Timestamps:
- 02:00 - Handoplegging (OT)
- 12:55 - Handoplegging (NT)
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe.
Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks

Wat is die Geloofsdoop en doping met die Heilige Gees?
In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor die "onderrig van dope". Ja daar is meer as een. Ons gaan hierdie week bietjie in die Nuwe Testament kyk wat behels die lering van ons geloofdoop tesame met doping met die Heilige Gees.
Timestamps:
0:00 - Geloofsdoop
24:40 - Doping met Heilige Gees
Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks

Bekering van Dooie Werke & Geloof in God
In hierdie episode gaan ons aan met die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor bekering van dooie werke tesame met geloof in God. Ons nooi jou uit om ons notas af te laai en self deur die materiaal te werk, aangesien ons baie vlugtig daardeur gesels. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe.
Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks

Is jy Wedergebore?
Ons is terug met Season 3 van Community Kuiers. In hierdie episode begin ons 'n nuwe reeks oor die fondasies van ons geloof. Ons gesels hierdie week oor Wedergeboorte. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe.
Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message as jy enige vrae het, en so kan jy deelvorm van ons podcast!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Download die podcast notes oor hierdie reeks hier: https://tinyurl.com/community-kuiers-reeks

"The Lion, the Witch and the Wardrobe"
In hierdie week se episode gesels ons verder oor die Ou Testament, en die skatte daarin begrawe. Hierdie week gee ons vir jou vinnig 'n oorsig van die breë storielyn van die Ou Testament, en "how it sets the scene" vir Jesus om te kom.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message, en jy deelvorm van ons podcast!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

Skatte in die Ou Testament
In hierdie week se episode, gesels ons oor die skatte wat in die Ou Testament begrawe is. Kom saam ons hierdie week, en ontdek die mooi van die Ou Testament.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Onthou om te subscribe. Stuur vir ons 'n voicenote via https://anchor.fm/community-kuiers-podcast/message, en jy deelvorm van ons podcast!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

Is jy 'n "mindreader"?
In hierdie week se episode, gesels ons verder oor hoe God vandag met sy mense praat. Ons deel hoe die Here prakties al met ons gepraat het, en om verder te onderskei wanneer God met jou praat, en wanneer dit net jou eie gedagtes is. Ons nooi jou uit om die Here te vertrou om daagliks met jou te kom praat, en om oop te wees vir geleenthede waar jy met ander mense kan deel wat God op sy hart het vir hulle.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

Jy hoor God se stem?
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Subscribe op Spotify, Google Podcast en Apple Podcast vir weeklikse episode updates.
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

"O death, where is your sting?"
Jesus het die mag van sonde oorwin. As jy in Christus is, is jy vry van die mag van sonde en sy heerskappy oor jou lewe. In hierdie week se gesprek bemoedig ons jou wat Jesus ken, en 'n pad saam hom stap. Jy is vry, Jy is nie "'net 'n ou sondige" mens nie. Jy is te duurste terug gekoop.
Leef in die vryheid wat Jesus vir jou bewerk het. As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

Gaan "goeie" mense hemel toe?
In hierdie episode praat ons oor wat die Woord sê rakende die mens se sondige natuur. Ons weet Jesus moes vir ons sondes kom sterf het. En dit is meer as net negatiewe gedagtes en 'n slegte selfbeeld. Dit strek wyer as net jou identiteit of "propsperity". En "goeie" mense gaan nie hemel toe nie.
As jy graag wil hoor wat ons oor hierdie topic te sê het, kom kuier saam!
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense!
Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

Het jy die Goeie nuus gehoor?
Het jy al die goeie nuus gehoor? Het jy dit al vir iemand vertel?
Ons lees in Romeine 10:13-15 "Want elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal verlos word. Hoe kan hulle Hom dan aanroep as hulle nie tot geloof in Hom gekom het nie? En hoe kan hulle in iemand glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder iemand wat preek? En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie?
Soos daar geskryf staan: “Hoe lieflik klink die voetstappe van diegene wat die goeie boodskap bring!”
Kuier lekker saam.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

Ek glo. Want my dominee sê so?
Kuier lekker saam.
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Besoek ons website vir al ons podcasts, blogs en meer! hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers

Ons vat 'n breuk! (Season 1 Recap)
As julle enige versoeke (of voorstelle) het rakende watter topics julle graag meer van wil leer, deel met ons op ons website: hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Ons nooi julle ook uit om na al ons ander episodes te luister of te kyk as jy van hulle gemis het, asook om ons blog te gaan lees op die website. Dankie vir julle ondersteuning en gebede. Onthou om te subscribe en te share.
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download

Watter vertaling is die beste?
In hierdie week se Community Kuiers episode gesels ons verder oor Bybelvertalings. Ons sit vandag om 'n tafel met 'n stapel Bybels, en ons gesels oor die gewildste vertalings, meer spesifiek die Engelse vertalings, en ons gee wenke rakende watter vertaling die beste geskik is vir watter doel.
Kry vir jou 'n koppie koffie, sit terug en #kuierSaam!
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers! Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download

Bybelvertaling (feat. Prof Fika Janse van Rensburg)
In hierdie week se Community Kuiers episode gesels ons oor die proses agter Bybelvertalings. Ons kry gereeld die vraag, "Watter vertaling is nou die beste vertaling?". Om ons meer insig rakende hierdie onderwerp te gee, het ons uitgereik na 'n kenner in Nuwe Testament en Grieks. Iemand wat direk by vele Bybelvertalingsprojekte betrokke was in sy lewe. Ons verwelkom Prof. Fika Janse van Rensburg!
Kry vir jou 'n koppie koffie, sit terug en #kuierSaam!
Timestamps:
- 0:04:19 - Die proses agter Bybelvertaling.
- 0:12:00 - Bybelvertaling as ’n spanpoging.
- 0:17:42 - Hoe word die bronteks gekies?
- 0:30:55 - Het ons die "oorspronlike" tekste?
- 0:35:38 - Hoe verskil die Afrikaans 1933/53 en die ’83 vertalings?
- 0:39:31 - Waarom is daar verse in sekere vertalings weggelaat?
- 0:43:13 - Is daar vertalings op die mark beskikbaar wat ons nie moet lees nie?
- 0:47:44 - Hoe kies jy die "regte" Bybel om te lees?
- 0:51:17 - Wie het besluit watter boeke is in die Bybel en watter nie?
- 0:57:50 - Tot watter mate kan ons Griekse woordeboek-tools (soos eSword ens.) gebruik om die Bybel uit te lê?
- 1:08:27 - Wat is Prof Fika se persoonlike, lekker-lees Bybel?
As jy hierdie geniet het, deel dit met jou mense! Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers! Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download

Wat is hierdie "covenant" thing? (deel 2)
In hierdie week se episode van Community Kuiers, gesels ons verder oor "covenants" of verbonde. Hierdie week gesels ons oor die verbond in die tuin van Eden en met Adam, die Priesterlike verbond en laastens die verbond wat God met David gesluit het. Verder gesels ons oor hoe al hierdie verbonde bymekaar kom in die "nuwe verbond" wat Jesus kom instel het.
Volgende week gesels ons oor bybelvertalings en die proses agter dit. Ons gaan die vraag, "Waarom soveel vertalings?" probeer antwoord, en hoe om 'n Bybel vertaling te kies.
Geniet hierdie week se kuier. Deel dit met jou mense en kuier lekker saam!
Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers! Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download

Wat is hierdie "covenant" thing? (deel 1)
In hierdie week se episode van Community Kuiers begin ons 'n reeks oor "covenant" of in afrikaans "'n verbond". God het dwarsdeur die Skrif verbonde gemaak met Sy mense. En dit het begin in die tuin van Eden met Adam, regdeur tot by David. Ons lees ook in die Skrif dat God, deur Jesus, 'n nuwe verbond kom instel het.
Ons begin hierdie week die gesprek deur na drie spesifieke verbonde te kyk, naamlik: Die verbond met Noag, die verbond met Abraham en die verbond met Moses by berg Sinai.
Volgende week gaan ons stilstaan by die verbond in Eden, die Liviete, David en dan die "Nuwe verbond".
Geniet hierdie week se kuier.
Kyk hierdie week se bespreking-video op ons Youtube Channel: Community Kuiers!
Besoek ons website vir ons podcast, blogs en meer: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download

Ek het haar terug gekoop (Hosea deel 2)
Welkom by hierdie week se Community Kuiers gesprek. Hierdie week sluit ons die bespreking oor die boek van Hosea af. Ons fokus in hierdie gesprek is op die Gospel, en hoe die boodskap van Jesus aansluit by die boek van Hosea.
As jy ons gesprekke geniet, deel met ander en stuur vir ons enige feedback.
Volgende week gesels ons oor "Verbonde" of "Covenants". So join ons asb.
Time stamps
- Inleiding en recap hoofstuk 1 en 2 - (00:10)
- Oorsig oor die res van die boek van Hosea - (02:30)
- Hoekom het Hosea vir Gomer terug gekoop? - (06:53)
- Wie was Gomer en uit die aard van die saak, Israel, se ander mans? - (14:34)
- Wat is ’n verbond? Ons lees baie daarvan in hierdie boek. - (20:53)
- Wat beteken dit om God te ken? - (29:34)
- Ons lees dat daar ’n dag sal kom waar Israel weer vir David sal volg as koning. David is reeds jare oorlede. Van wie word hier gepraat? - (36:04)
- Wat is die ooreenkom tussen Hosea wat Gomer terug gekoop het, en wat Jesus vir ons kom doen het? - (45:50)
- Connecting the dots tussen Jona se verhaal oor Nineve, en Israel is Hosea se tyd - (49:10)
- Hoe maak ons die boek van Hosea van toepassing vandag? - (52:19)
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube: Community Kuiers!
Besoek ons website vir nog materiaal, en blog inskrywings: https://hermanblackie.wixsite.com/community-kuiers
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossiCreative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

Die Profeet en die Prostituut (Hosea deel 1)
In hierdie week se Community kuiers gesels ons oor die Profeet Hosea. Hosea word deur God gevra om 'n vrou lief te hê en met haar te trou, maar God belowe hom dat sy ontrou gaan wees. Hosea en sy gesin word die beeld waardeur God kom openbaar hoe sy hart teenoor sy volk is en hoe God sy mense verlos en herstel midde hulle "egbreuk" en afgodsaanbidding.
Geniet hierdie week se bespreking oor Hosea. As jy hierdie gesprekke geniet, gee ons 'n thumbs-up of los 'n comment. Ons waardeer julle terugvoer.
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers! Luister na die podcast op enige platform waar jy podcasts kry of besoek ons site by: Community Kuiers! of op Apple Podcast.
Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch!
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

Jona, gaan na Nineve (deel 2)
Hierdie week sluit Herman, Jacques en Rudolph af met die reeks oor Jona. Ons gesels oor hoofstuk 3 & 4. In hierdie episode fokus ons op God se hart om nie net die nasies te red nie, maar hoe God ons (en Jona insluitend) op 'n individule vlak kom ontmoet en ons hartstoestand prakties te kom uitwys sodat ons God beter kan leer ken en Sy genade vir ons almal kan raaksien en waardeer.
Geniet hierdie week se gesprek.
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers! Luister na die podcast op enige platform waar jy podcasts kry of besoek ons site by: Community Kuiers!
Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch!
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

Jona, gaan na Nineve (deel 1)
In hierdie week se Community kuier gesels Rudolph, Jacques en Herman oor die boek van Jona! Hierdie is die begin van ons reeks oor die boek van Jona. Ons gaan vir twee weke stil staan by hierdie profeet, en in die detail van die boek verstrengel raak.
Hierdie week gesels ons oor hoofstuk 1 en 2, en volgende week kyk ons na hoofstuk 3 en 4. Kry 'n koppie koffie, sit terug en kuier saam.
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers! Luister na die podcast op enige platform waar jy podcasts kry of besoek ons site by: Community Kuiers!
Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch!
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

Waarmee kan die Koninkryk vergelyk word?
Jesus het gereeld met die mense in gelykenisse gepraat, wat tot frustrasie van ander gelei het. Een van die konsepte wat Jesus in gelykenisse kom neerlê het, is die Koninkryk van God.
Hierdie week gesels ons oor die verhaal van die saaier in Markus 4, en hoe ons geloofspad vergelyk kan word met die groei fases van 'n koringaar.
Daarna praat ons oor hoe om jou "lig" in 'n donker wêreld prakties te skyn, en hoekom Jesus gese het dat daar by mense weg gevat gaan word wat nie luister nie. Vir 'n meer indiepte bespreking van die gelykenis van die saaier in Markus 4 en Matt 13, gaan kyk ons video op Duet Online.
Kry 'n koppie koffie en sluit by ons aan!
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers! Luister na die podcast op enige platform waar jy podcasts kry of besoek ons site by: Community Kuiers!
Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch!
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

Keuses, keuses, keuses...
Hierdie week gesels ons oor Jesus wat in die woestyn in gelei was deur die Heiige Gees, en die keuses waarmee Hy daar gekonfronteer was (Lukas 4:1-19). Ons staan ook stil by Jakobus 1, waar ons die belangrikheid van "trials" of "toetse" bespreek, en die rol wat dit het in ons groei in ons wandel saam God.
Ons sluit dan af met 'n gesperk oor hoe ons elke dag tewerk kan gaan wanneer ons met keuses en gedagtes gekonfronteer word, en hoe om te verhoed dat die "vrees om die verkeerde keuse te maak" jou beïnvloed.
Kry 'n koppie koffie en join ons gesprek!
Luister na die podcast op enige platform waar jy podcasts kry of besoek ons site by: Community Kuiers!
Podcast Ekstra (1:00:00): Aan die einde van ons gesprek, deel Herman & Jacques "behind the scenes" uit hulle eie lewens oor hoe om God te ken in jou keuses en hoe om die "vrees om die verkeerde keuse te maak" te oorwin (slegs op die podcast).
Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch!
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers!
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

Jesus en Sy "Family Dynamics"
Hierdie week kuier Herman en Jacques saam julle in Kolossense 1:9-20 en Efesiërs 3:8-20.
Ons praat oor die glorie van Jesus en wat dit vir ons beteken om Sy glorie te aanskou. Verder praat ons oor ons nuwe hemelse huishouding waarin Jesus ons gebring het, en hoe om die nuwe "family dynamics" van God te leer ken. Jacques deel met ons, dat ons ten alle tye ons oë na die "Rots" moet draai, omdat Hy al Een is wat werklik vir ons perspektief kan gee!
Kry 'n koppie koffie en kuier saam met ons.
Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch!
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers!
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

"Jy mag nie judge nie".
In die samelewing van vandag word daar gereeld vir ons vertel, "Jy mag nie judge nie". Hierdie week kuier ons saam rondom die tema van Christelike "judgement" en meer spesifiek gaan ons fokus op 1 Kor 5 en Matt 18:15-20.
Verder gesels ons oor hoe ons as liggaam van Christus (kerk) te werk moet gaan wanneer ons broers of susters in Christus volhard in sonde, en wat om te doen om hulle weer met God te versoen.
Kry vir jou 'n koppie koffie, en kuier saam!
Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of volg ons op Instagram @kruispunt_potch!
Kyk hierdie week se bespreking-video op Youtube by: Community Kuiers!
Intro en outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs

Dissipline, 'n goeie Vader en die Liggaam van Christus
Hierdie is ons eerste episode van Community Kuiers!
In hierdie week se episode kuier Herman, Rudolph, Corneels en Jacques saam rondom die impak van Lockdown op ons Kruispunt gemeenskap, tesame met die Online Lifegroup skrif vir die week, Hebreërs 12:1-17 en Hebreërs 13:1-25.
Ons staan so bietjie stil by wat dit beteken wanneer God ons dissiplineer, en ons kyk dan na die impak wat dit op aanbidding het.
Verder sluit ons af met 'n bespreking oor Hebreërs 13:3 wat praat van die liggaam wat mekaar moet ondersteun, maar dat jy beperk word in jou ondersteuning sover as wat jy toegelaat word om te help.
Vir meer inligting oor Duet gemeente se studentebediening, Kruispunt, besoek www.duet.org.za of gaan na ons Facebook blad: facebook.com/duetgemeente of na ons instagram blad: @kruispunt_potch!
Intro song: Timeless by Scandinavianz https://soundcloud.com/scandinavianz Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/_timeless Music promoted by Audio Library https://youtu.be/lDAq3M34tdk
Outro song: Wasted Years by INOSSI https://soundcloud.com/inossi Creative Commons — Attribution 3.0 Unported — CC BY 3.0 Free Download / Stream: https://bit.ly/wasted-years Music promoted by Audio Library https://youtu.be/o7tEfvY5sgs