Wellington-Oos Gemeente Podcast

Wellington-Oos Gemeente Podcast

By Cornis Botha
Enige iets van Wellington-Oos is hier te kry: oordenkings, preke en ander gesprekke.
MIDWEEK BIDSTOP #15, 08 JULIE 2020
Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ek wil jou uitnooi om in hierdie tyd jouself af te sonder en tot rus te kom by die Here: die Een wat was, is en sal wees; die Alfa en Omega, die begin en die einde. God Drie-enig wat gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde is, ontmoet jou nou in hierdie oomblik en nooi jou uit om by Hom tot rus te kom in Sy liefde en genade. Neem ’n oomblik en kom tot rus by jou Skepper. Ons luister vandag na Matteus 5 vers 21-26. God Drie-enig ontmoet ons daar waar ons is, net soos ons is. Mag dit vandag jou ervaring wees.
09:43
July 7, 2020
MIDWEEK BIDSTOP #14, 01 JULIE 2020
Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ek wil jou uitnooi om in hierdie tyd jouself af te sonder en tot rus te kom by die Here: die Een wat was, is en sal wees; die Alfa en Omega, die begin en die einde. God Drie-enig wat gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde is, ontmoet jou nou in hierdie oomblik en nooi jou uit om by Hom tot rus te kom in Sy liefde en genade. Neem ’n oomblik en kom tot rus by jou Skepper. Ons luister vandag na Matteus 5 vers 17-20. God Drie-enig ontmoet ons daar waar ons is, net soos ons is. Mag dit vandag jou ervaring wees.
10:02
June 30, 2020
MIDWEEK BIDSTOP #13, 24 JUNIE 2020
Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ek wil jou uitnooi om hierdie paar oomblikke stil te word en net bewus word van God wat in sy liefde, jou nou ontmoet daar waar jy is. Ons gaan die volgende paar weke saam deur die Bergrede stap en lees vandag Matteus 5 vers 13-16. God Drie-enig ontmoet ons daar waar ons is, net soos ons is. Mag dit vandag jou ervaring wees.
09:48
June 23, 2020
MIDWEEK BIDSTOP #12, 17 JUNIE 2020
Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ek wil jou uitnooi om hierdie paar oomblikke stil te word en net bewus word van God wat in sy liefde, jou nou ontmoet daar waar jy is. Ons gaan die volgende paar weke saam deur die Bergrede stap en begin vandag by Matteus 5 vers 1-11, die Saligsprekinge. God Drie-enig ontmoet ons daar waar ons is, net soos ons is. Mag dit vandag jou ervaring wees.
07:51
June 16, 2020
MIDWEEK BIDSTOP #11, 10 JUNIE 2020
Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ons is in Koninkrykstyd, ‘n tyd wat ons die lewe vier met Jesus as die Here, die Koning, die een wat deur sy Gees lewend by ons teenwoordig is. Ons luister vandag Psalm 100 God Drie-enig ontmoet ons daar waar ons is, net soos ons is. Mag dit vandag jou ervaring wees.
07:29
June 9, 2020
MIDWEEK BIDSTOP #10, 3 JUNIE 2020
Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ons luister vandag Matteus 28:16-20 God Drie-enig ontmoet ons daar waar ons is, net soos ons is. Mag dit vandag jou ervaring wees.
05:59
June 2, 2020
PINKSTER TOEWYDING #5 | aangebied deur Johan Crous
Die binnekamer gesprek van HABAKUK met God, is die fokus van ons PINKSTER TOEWYDINGS wat elke dag om 18h00 beskikbaar is tydens Pinkster 2020. Hierdie is TOEWYDING #5 aangebied deur Johan Crous. In samewerking met NG Wellington-Oos, NG Wellington-Noord & Wellington Moederkerk.
12:09
May 29, 2020
PINKSTER TOEWYDING #4 | aangebied deur Johan Crous
Die binnekamer gesprek van HABAKUK met God, is die fokus van ons PINKSTER TOEWYDINGS wat elke dag om 18h00 beskikbaar is tydens Pinkster 2020. Hierdie is TOEWYDING #4 aangebied deur Johan Crous. In samewerking met NG Wellington-Oos, NG Wellington-Noord & Wellington Moederkerk.
12:47
May 28, 2020
PINKSTER BYBELSKOOL #4 | Habakuk aangebied deur Prof Louis Jonker
Prof Louis Jonker se PINKSTER BYBELSKOOL uit die boek HABAKUK aangebied tydens Pinkster 2020. Hierdie is BYBELSKOOL #4. In samewerking met NG Wellington-Oos, NG Wellington-Noord & Wellington Moederkerk.
26:51
May 28, 2020
PINKSTER TOEWYDING #3 | aangebied deur Ds Lettie Büchner
Die binnekamer gesprek van HABAKUK met God, is die fokus van ons PINKSTER TOEWYDINGS wat elke dag om 18h00 beskikbaar is tydens Pinkster 2020. Hierdie is TOEWYDING #3 aangebied deur Ds Lettie Büchner. In samewerking met NG Wellington-Oos, NG Wellington-Noord & Wellington Moederkerk.
12:54
May 27, 2020
PINKSTER BYBELSKOOL #3 | Habakuk aangebied deur Prof Louis Jonker
Prof Louis Jonker se PINKSTER BYBELSKOOL uit die boek HABAKUK aangebied tydens Pinkster 2020. Hierdie is BYBELSKOOL #3. In samewerking met NG Wellington-Oos, NG Wellington-Noord & Wellington Moederkerk.
27:52
May 27, 2020
PINKSTER TOEWYDING #2 | aangebied deur Ds Cornis Botha
Die binnekamer gesprek van HABAKUK met God, is die fokus van ons PINKSTER TOEWYDINGS wat elke dag om 18h00 beskikbaar is tydens Pinkster 2020. Hierdie is TOEWYDING#2 aangebeid deur Ds Cornis Botha. In samewerking met NG Wellington-Oos, NG Wellington-Noord & Wellington Moederkerk.
11:39
May 26, 2020
PINKSTER BYBELSKOOL #2 | Habakuk aangebied deur Prof Louis Jonker
Prof Louis Jonker se PINKSTER BYBELSKOOL uit die boek HABAKUK aangebied tydens Pinkster 2020. Hierdie is BYBELSKOOL #2. In samewerking met NG Wellington-Oos, NG Wellington-Noord & Wellington Moederkerk.
25:09
May 26, 2020
PINKSTER TOEWYDING #1 | aangebied deur Ds Cornis Botha
Die binnekamer gesprek van HABAKUK met God, is die fokus van ons PINKSTER TOEWYDINGS wat elke dag om 18h00 beskikbaar is tydens Pinkster 2020. Hierdie is TOEWYDING#1 aangebeid deur Ds Cornis Botha. In samewerking met NG Wellington-Oos, NG Wellington-Noord & Wellington Moederkerk.
10:59
May 25, 2020
PINKSTER BYBELSKOOL #1 | Habakuk aangebied deur Prof Louis Jonker
Prof Louis Jonker se PINKSTER BYBELSKOOL uit die boek HABAKUK aangebied tydens Pinkster 2020. Hierdie is BYBELSKOOL #1. In samewerking met NG Wellington-Oos, NG Wellington-Noord & Wellington Moederkerk.
22:53
May 25, 2020
MIDWEEK BIDSTOP #9, 20 MEI 2020
Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ons luister vandag Handelinge 1:6-11 God Drie-enig ontmoet ons daar waar ons is, net soos ons is. Mag dit vandag jou ervaring wees.
09:08
May 19, 2020
MAANDAG OPVANG, 18 MEI 2020
Pieter du Toit gesels oor die afgelope kerkraadsvergadering en die besluite wat geneem is.  SOSIALE MEDIA SKAKELS:  Facebook:  https://www.facebook.com/wellingtonoos/  Instagram:  https://www.instagram.com/ngk_wellington_oos/  Youtube:  https://www.youtube.com/channel/UCHoXw0ZJ525s6ZMMQ9naNTg/featured  Whatsapp nommer:  066 301 2011 (Stoor die nommer op u selfoon om boodskappe te ontvang)
03:12
May 17, 2020
MIDWEEK BIDSTOP #8, 13 MEI 2020
Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ons luister vandag 1 Petrus3: 13-18 God Drie-enig ontmoet ons daar waar ons is, net soos ons is. Mag dit vandag jou ervaring wees.
06:27
May 12, 2020
MAANDAG OPVANG, 11 MEI 2020
Ds NJ gesels oor die gemeentelike hulpbronne wat beskikbaar is en waar gemeentelede dit kan kry. SOSIALE MEDIA SKAKELS: Facebook: https://www.facebook.com/wellingtonoos/ Instagram: https://www.instagram.com/ngk_wellington_oos/ Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCHoXw0ZJ525s6ZMMQ9naNTg/featured Kerk Whatsapp nommer: 066 301 2011 (Stoor die nommer op u selfoon om boodskappe te ontvang) HUISGELOOF Dinkjeug se toep is beskikbaar op Apple en Android toestelle. Alternatief kan u die inhoud kry by https://dinkjeug.co.za/dinkjeug-families/
01:55
May 10, 2020
MIDWEEK BIDSTOP #7, 6 MEI 2020
Welkom by die midweek bidstop - 'n geleentheid waar ons vir 'n paar minute kan stil word voor die Here en begelei word om bewus te raak van sy teenwoordigheid, te luister na sy Woord, dit te oordink en tot God Drie-enig te bid. Ons luister vandag Handelinge 7:55-60 God Drie-enig ontmoet ons daar waar ons is, net soos ons is. Mag dit vandag jou ervaring wees.
05:52
May 5, 2020