Skip to main content
Uitgesproke met Cilliers Brink

Uitgesproke met Cilliers Brink

By Democratic Alliance

Cilliers Brink het 'n nuwe weeklikse Afrikaanse potgooi, Uitgesproke, oor kwessies wat saakmaak en kwaadmaak en waar geen onderwerp taboe is nie en heilige koeie gebraai gaan word.
Available on
Apple Podcasts Logo
Google Podcasts Logo
Spotify Logo
Currently playing episode

Is meer mag vir die Wes-Kaap ‘n model vir die res van die land?

Uitgesproke met Cilliers BrinkSep 30, 2021

00:00
06:31
DA-munisipaliteite 'n skans teen Eskom verval

DA-munisipaliteite 'n skans teen Eskom verval

Skaars 'n week voor die plaaslike verkiesing sit Suid-Afrikaners al weer sonder krag. In hierdie week se episode van Uitgesproke ontleed Cilliers Brink hoe die land in hierdie penarie beland het, hoe die ANC  se kaderontplooiing die situasie vererger en hoe DA-munisipaliteite hulle inwoners teen die ergste beurtkrag beskerm. 

Oct 28, 202105:26
Hoekom jy nie vir ‘n kleiner party moet stem nie

Hoekom jy nie vir ‘n kleiner party moet stem nie

Hoekom hou kleiner partye die illusie voor dat koalisies sal lei tot  goeie regerings in plaaslike munisipaliteite? In die week se Uitgesproke ontleed Cilliers Brink die leuen dat 'n stem vir kleiner partye noodwendig 'n stem vir die DA en sy bewese rekord van goeie regering is.

Oct 21, 202107:11
Die ANC se uitheemse konsep van Afrikaans as 'n inheemse taal

Die ANC se uitheemse konsep van Afrikaans as 'n inheemse taal

Blade Nzimande, die minister van hoër onderwys, se ontkenning dat Afrikaans 'n inheemse taal is ten spyte van historiese en wetenskaplike feite én die konstitusionele hof se uitspraak, wys hoe die verpolitisering van 'n taal die diverse groep sprekers benadeel. Cilliers Brink bespreek die DA se petisie en die gevolglike ineenstorting van taalregte indien Nzimande nie gehoor aan die konstitusionele hof se uitspraak en terugdraai van sy haatdraende Beleidsraamwerk vir Hoëronderwysinstellings nie. 

Oct 14, 202106:07
Hoe die magsbehepte ANC Tshwane-inwoners in die steek gelaat het

Hoe die magsbehepte ANC Tshwane-inwoners in die steek gelaat het

Die Konstitusionele hof het bevestig dat die ANC se magsvergryp in Tshwane onregmatig was. Hierdie week op Uitgesproke bespreek Cilliers Brink hoe die ANC Tshwane-inwoners en die DA ondermyn het in sy strewe na mag ten alle koste.

Oct 07, 202106:48
Is meer mag vir die Wes-Kaap ‘n model vir die res van die land?

Is meer mag vir die Wes-Kaap ‘n model vir die res van die land?

Is meer mag vir die Wes-Kaap ‘n model vir die res van die land? In ‘n nuwe weeklikse potgooi, Uitgesproke, praat die DA se Cilliers Brink oor of Wes-Kaapse afstigting nodig is en hoe meer magte op plaaslike vlak dienslewering kan verbeter.

Sep 30, 202106:31