Skip to main content
BLY IN CHRISTUS

BLY IN CHRISTUS

By Jaques Booysen

Daaglikse bybelse inspirasie en motivering. Baie prakties en hedendaags.
Available on
Google Podcasts Logo
Overcast Logo
Pocket Casts Logo
RadioPublic Logo
Spotify Logo
Currently playing episode

Lewende water

BLY IN CHRISTUSAug 30, 2020

00:00
10:36
Angs, stres en volmaakte vrede.

Angs, stres en volmaakte vrede.

Vergeet van stres en luister na die woord. God sal jou bedien en jou verlos van jou stres.
Sep 08, 202008:04
Wees nie bevrees

Wees nie bevrees

As jy vandag bevrees voel is hierdie episode vir jou
Sep 08, 202006:20
Vredendal_Ignoreer jy die skat?

Vredendal_Ignoreer jy die skat?

Hierdie episode is regstreeks uitgesaai uit Vredendal aan die weskus.
Sep 04, 202006:10
Gebed vir persoonlike genesing

Gebed vir persoonlike genesing

As jy persoonlike genesing nodig het. Is hierdie gebed vir jou.
Sep 03, 202005:18
Tot hier toe en nie meer verder nie_inspireerd deur Leon Simmery.

Tot hier toe en nie meer verder nie_inspireerd deur Leon Simmery.

Hierdie episode laat jou stilstaan en besef dat jy hoef om niks te vrees nie en dat jy vir sie storms van die lewe moet se tot hiertoe en nie meer verder. Hierdie episode is geinspireer deur Leon Simmery.
Sep 02, 202008:09
Jy is n aankoop van God.

Jy is n aankoop van God.

Dis jou nuwe seisoen. Kom eien dit! God het jou losgekoop en Hy sal jou deur allerlei beproewings sit sodat jy anderkant uitkom suiwer soos GOUD.
Sep 01, 202014:38
August 31, 2020

August 31, 2020

Aug 31, 202000:37
Om God se stem te hoor_Jaques Booysen

Om God se stem te hoor_Jaques Booysen

Sukkel jy soms om die stem van die Here te hoor? Weet jy nie hoe om jouself in te stel om die heilige gees van God te ervaar nie? Hierdie episode kyk na maniere hoe om God se stem te kan hoor. Luister en deel.
Aug 31, 202007:07
n Ewige tuiste by God

n Ewige tuiste by God

Wil jy n ewige tuiste by God he? hierdie episode is gefokus op ons jeug en kinders asook om ons ouers te bemoedig om sterk te wees vir hul kinders in vandag se wereld.
Aug 30, 202012:37
God se hoe roeping_deel2

God se hoe roeping_deel2

Deel 2 van die episode.
Aug 30, 202006:40
God se hoe roeping

God se hoe roeping

Hierdie episode gaan oor God se hoe roeping vir ons lewe. Ons almal het n plan en n loopbaan maar wie se ons roeping is in ons loopbaan? Kom ons luister wat God se woord te se het.
Aug 30, 202009:59
Om te vergeet en jou uit te strek na wat voorle.

Om te vergeet en jou uit te strek na wat voorle.

Hierdie is deel 2.
Aug 30, 202007:31
Om te vergeet en jou uit te strek na wat voorle

Om te vergeet en jou uit te strek na wat voorle

Hierdie is n 2 deel episode wat jou sal help om te vergeet van wat mense aan jou gedoen het on die verlede want dit hou mens van jou seeninge af. Ons strek ook n bietjie uit na wat voorle en ons ontvang wat geregtig ons s'n is.
Aug 30, 202009:58
Geblokkeerde seeninge_deel 2

Geblokkeerde seeninge_deel 2

Hierdie is deel 2 van die episode.
Aug 30, 202009:60
Geblokkeerde seeninge

Geblokkeerde seeninge

Het jy geweet dat jy soms in die pad staan van jou eie geluk? Ja, soms blok ons, ons eie seeninge en hierdie is n 2 gedeelte episode oor hoe ons, ons krag terug kan kry en God te kry om vir ons te veg.
Aug 30, 202010:00
Ons doel, dood en sukses

Ons doel, dood en sukses

Ooit gewonder wat jou doel om aarde is? Wil jy graag suksesvol in God wees? Hierdie episode gaan ons bietjie gesels oor ons doel in die lewe en hoe om n sukses daarvan te maak. Ons kyk ook na dood en kyk met nuwe oe daarna.
Aug 30, 202013:33
Voortdurend omring

Voortdurend omring

Weet jy hoe dit voel om in die volle teenwoordigheid van God te wees? Wel kom ervaar dit vandag.
Aug 30, 202006:18
Geestelike lusteloosheid

Geestelike lusteloosheid

Voel jy soms nie lus om jou bybel op te tel of om in gebed te tree nie? Hierdie episode sal jou weer lus gee vir die lewe en om weer op jou staanplek te kom. Geniet die woord en bly in christus.
Aug 30, 202006:05
Wysheid en Dwaasheid

Wysheid en Dwaasheid

Wysheid is n belangrike fasset van ons lewe maar hoe verkry mens dit? Hoe weet ons wat reg en verkeerd is? Kom luister en reflekteer op jou lewe.
Aug 30, 202009:35
Gawes en roeping

Gawes en roeping

Al gewonder wat jou gawe of roeping is? Vandag kan jy uitvind wat die woord van God se oor gawes en roeping.
Aug 30, 202011:23
Vrees en die toekoms

Vrees en die toekoms

Vrees jy soms wat die toekoms jou inhou? Hierdie podcast gaan jou help om oor jou vrese te kom en tenvolle teenwoordig te wees sodat jy n seenvolle toekoms sal he.
Aug 30, 202011:45
Lewende water

Lewende water

Waaruit put jy jou lewende water? Hier bestudeer ons die verhaal van Jesus en die Samaritaanse vrou en ons leer die lesse daaruit.
Aug 30, 202010:36
Ontwaking

Ontwaking

Dis soos in die begin wat God die hemel en aarde gemaak het. Dit is my ontwaking en vrylating van alles wat my weggehou het van die wonderlike liefde en teenwoordigheid van God. Ek wil he hierdie episode moet jou ontwaak en kom breek en weer hervorm.
Aug 30, 202009:42