Lynelle Clark
By Multi-genre Author Lynelle Clark
Welcome to my podcast. Here you can listen to my short stories, devotionals and other articles I have written.
Website: authorlynelleclark.blogspot.com/ or Vanuit My Pen uitmypengse.blogspot.com/
Author help: lynscraftypen.blogspot.com/
Inspire to Read lynelleclarkaspiredwriter.blogspot.com/
Book links:
Amazon https://www.amazon.com/.../ref=dp_byline_cont_pop_ebooks_1, and
Smashwords
www.smashwords.com/profile/view/lynelle2012
Online store authorlynelleclark.bl
Lynelle ClarkDec 20, 2022
Die Vrou by die Hek
Soms is dit nodig dat ons gekonfronteer moet word met die nood daar buite om weer dit te waardeer wat ons het.
Opgedra aan al die Engelas en Riekies in die wêreld.
Kopiereg Lynelle Clark 2022
Die Legende van Spoorbek
Daar is baie fabels rondom Spoorbek of te wel SCHÖRBECK. Of ons die legendes glo of afmaak is blote stories, die feit is Skoorbek het geleef.
Sy nalatenskap miskien twyfelagtig maar almal is dit eens dat hy merkwaardig was.
Hier is my verwerking daarvan wat ek as 'n kortverkaal ingehandig het om deel te vorm van 'n jeug verhaal boek uitgegee deur Tharina Schnetler Dippenaar.
Die Genooides
'n Afrikaanse Kortverhaal geskryf en opgeneem in die Ink in Afrikaans se Bloemlesing vir 2022.
Om meer van my te leer besoek my webwerf Authorlynelleclark.blogspot.com of Vanuit my pen (uitmypengse.blogspot.com)