Skip to main content
Plectrum Podcast

Plectrum Podcast

By Plectrum Vermaak

Die Plectrum Podcast fokus op onafhanklike vermaak- en musieknuus. FP Engelbrecht gesels met talle kunstenaars en vermaaklikheidskenners oor hul loopbane en talle projekte. Plectrum - Ons sit jou ore aan!
Available on
Amazon Music Logo
Apple Podcasts Logo
Google Podcasts Logo
Overcast Logo
Pocket Casts Logo
RadioPublic Logo
Spotify Logo
Currently playing episode

Plectrum Podcast EP 2 - Christopher Branders

Plectrum PodcastApr 28, 2022

00:00
33:15
Plectrum Podcast EP 5 - Droomsindroom
Jun 15, 202245:24
Plectrum Podcast EP 4 - Cheralee
Jun 13, 202242:51
Plectrum Podcast EP 3 - Rita Li
May 20, 202238:07
Plectrum Podcast EP 2 - Christopher Branders

Plectrum Podcast EP 2 - Christopher Branders

SONNEBLOM, ’n liedjie wat Christopher Branders in 2020 op sosiale media gedeel het as Nes Jy Is, het in 2021 amptelik ’n nuwe baadjie aangetrek toe dit in Jattie de Beer van Artistry Productions se ateljee opgeneem is onder ’n nuwe naam.

SONNEBLOM is geskep om jou te laat besef dat jy werklik goed genoeg is, ongeag van wat die wêreld mag dink. Dat jy so kosbaar is dat die berge en oseaan nog altyd wou weet wat jou naam is,” verklap hy oor dié aangrypende akoestiese-pop-lied uit sy eie pen.  “Dit het my nog altyd hartseer gemaak om te sien hoe mense afgekraak en uitgeskuif word. Ek het die liedjie geskryf om uiting te gee aan die boodskap wat op my hart gedruk het en omdat ek graag wil deel vorm van ’n kultuur wat ander opbou en bemoedig.”

LEES MEER HIER: https://www.plectrummusiek.co.za/christopher-branders-sonneblom

Volg ons ook op sosiale media:

Facebook, Instagram, TikTok

www.plectrummusiek.co.za

Apr 28, 202233:15
Plectrum Podcast EP 1 - Fransien Scott
Apr 18, 202244:36