kopstukke
By Reggie Nel
Kopstukke:
kaaps | kroes | gekruis | kontemporêr | kontroversieel | kaalkop kwessies ...
kaaps | kroes | gekruis | kontemporêr | kontroversieel | kaalkop kwessies ...
kopstukkeJul 07, 2020
00:00
00:58
Youth Ministry Reflections: The Stellenbosch Years
A presentation I did with colleagues and students from Stellenbosch on 4 Feb 2021.
Feb 06, 202106:57
Racism and Christians
Can a missionary be saved from racism? How can Christians respond to #BlackLivesMatter and other social movements attending to the reality of racism. Global Talks Seminar, organised on Jan 23, 2021, by UEM and Protestant Uni in Wuppertal/Betel.
Jan 25, 202138:50
Kan ons al praat van ‘n “post-lockdown” kerk?
Brendan Ficks, bekende leier in die Mediabedryf maar ook met sy bemarkingsagtergrond daag kerke uit om anders te dink oor hulself. Ons gesels kopstukke en oorweeg sy “aanklag” - soos hy dit sien, dat sommige kerkleiers eerder verlang na die verlede.
Sep 30, 202042:36
Jong Stemme en Vrouedag
Wat beteken Vrouedag vir jonger generasies. Ek gesels kopstukke met teologiese studente Madre Arendse, Shaneeze Dilgee en Dewald Jacobs. Hulle daag ons uit op drie sleutel areas.
Aug 13, 202016:27
‘n President en die Storm
Wat kan mens leer uit die President se toespraak en optredes tydens die Covid-19, asook korrupsie storm? Na sy toespraak oor die sluiting van skole en staatskorrupsie, gee ek my paar kopstukke.
Jul 24, 202008:20
Welkom en Oorsig
Oorsig oor die reeks en planne vir die res van die jaar. Ons tyd vra vir leierskap en ons will kers opsteek by verkillende leiers en kopstukke deel.
Jul 17, 202013:50
July 7, 2020
Jul 07, 202000:58