Die Rooibank Podcast
By BMD & NGK Bloubergstrand
Die Rooibank PodcastMar 23, 2021
Hoe my kindertrauma my volwasse lewe beinvloed het 16 Dae van Geen Geweld
Ilze deel haar inspirerende verhaal van kindertrauma en emosioneel gesond word as volwassene.
Die inhoud mag ontstellend wees vir sensitiewe luisteraars.
My storie oor Geen Geweld teenoor Vroue en Kinders
'n Ongelooflike verhaal gevul met inspirasie en moed, vertel deur iemand wat verkies om anoniem te bly.
Sy beweeg uit haar gemaksone om dit met ons op Die Rooibank te deel
Die Verstommende Effek van Dankbaarheid
Anoniem en Bessie gesels oor hul doelbewuste reis met dankbaarheid.
Wanneer werkloosheid my tref
Thamar en Roodt ruil wenke uit oor hoe om in beheer te bly van hierdie situasie.
Roodt is die eienaar van 'n werwingsagentskap
Die verskil wat jy maak
Thamar gesels met Renette van Kruishuis oor die verskil wat sy ander se lewens maak
Raak so ontslae van pandemievoosheid
Thamar en Elmarie gesels oor HOE om ontslae te raak van die pandemievoosheid gevoel
Om te vergewe
Om te vergewe - Monique Strydom deel uit haar boek Vrygekoop en persoonlike ervaring hieroor.
Om saam met Monique Strydom aan die ander kant uit te kom wanneer die onbekende jou tref
4 Maniere om empatie deel te hou van jou lewe
Thinus deel sy ervaring hieroor met ons
Wanneer jy geboelie word
Vandeesweek gesels ons met Tarmi oor haar ervaring as slagoffer van boelie haar hele skoolloopbaan deur.
Aanlynveiligheid vir ons kinders
In gesprek met die skool
Wanneer jy saamleef met iemand wat depressie het
In gesprek met die ander persoon
Wanneer depressie deel word van jou lewe.
Eerlike en reguit gesprek hieroor.
"Mental toughness"
Hierdie week gesels Elmarie en Thamar oor praktiese voorstelle wat ons kan doen om "mentally tough" te wees. Vir meer navrae of voorstelle vir onderwerpe, kan jy Thamar kontak by thamar@ngkbloubergstrand.co.za
Geluk tydens krisis
Gedagtes en Angs
Thamar en Marietjie gesels hierdie week saam oor hoe die manier hoe ons dink en doen ons kan help met die angstigheid waarmee baie van ons gekonfronteer word.