Slaaptyd Stories vir Afrikaanse Kinders
By Marthi Opperman
Soothing bedtime stories read in Afrikaans for children. Rustige lekker luister slaaptydstories vir klein kindertjies
Slaaptyd Stories vir Afrikaanse KindersFeb 21, 2021
00:00
05:05
Kaptein van Hunks en die Duiwel
Die verhaal van hoe Tafelberg sy kleed gekry het, ‘n suiwer Afrikaanse sprokie uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P W Grobbelaar, Human & Rousseau 1974
Nov 17, 202211:31
Antjie Somers
‘n Oorspronklike Afrikaanse sprokie, uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur P Grobbelaar
Oct 23, 202204:26
Die Olifantjie
Hoe Olifant sy slurp gekry het, ‘n Rudyard Kipling storie uit “Stories vir Sewejariges” verwerk deur Sara en Stephen Corrin
Sep 25, 202223:50
Ou Mamma Kromneus
Uit Die Pratende Pot geskryf deur Helena Lochner.
Sep 05, 202220:34
Die Kattekop van Goud en Ou Skilpad Gaan Op Reis
Nog ‘n Helena Lochner storie uit “Die Pratende Pot”
Aug 15, 202210:54
Ou Tante Langtand
Skelms probeer ‘n ou tante se tand steel, geskryf deur Helena Lochner. Nog ‘n storie uit Die Pratende Pot
Jul 19, 202217:21
Die Blou Skoenlapper
Kindertjies ontsnap uit die huis van ‘n nare heks, ‘n Helena Lochner storie uit Die Pratende Pot
Jun 09, 202217:23
Ou Meneer Springer
Uit die Pratende Pot, ‘n Helena Lochner storie oor ‘n man wat maklik skrik
May 20, 202204:33
Die Pratende Pot
‘n Ou vrou trek ‘n pot uit die rivier uit. ‘n Helena Lochner storie, gelees uit “Die Pratende Pot.”
May 06, 202215:08
Die Reus met die Drie Goue Hare - Grimm
‘n Koning probeer alles in sy vermoë om te verhoed dat ‘n seun met sy dogter trou - uit Stories vir Sewejariges, Human & Rousseau
Apr 26, 202221:13
Die Tonteldoos - Hans Christian Andersen
‘n Heks vertel ‘n soldaat van ‘n wonderboom met ‘n tonteldoos. Gelees uit “Stories vir Sewejariges” saamgestel deur Sara en Stephen Corrin, 1972 Human & Rousseau
Apr 11, 202226:38
Die Hangklip
Uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies uitgesoek en oorvertel deur Pieter W Grobbelaar
Oct 05, 202106:36
Wolf en Jakkals Steel Skape
Uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies uitgesoek en oorvertel deur Pieter W Grobbelaar
Sep 22, 202106:23
Die Bottervat
‘n Wolf en Jakkals storie uit “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies”
Aug 30, 202109:25
Skoolvakansie
Groottoon en Klein Piet gaan kuoer vir Oupa en Ouma, geskryf deur Rina Ackermann
Aug 11, 202104:49
Klein Piet en Groottoon bak koekies
Die kinders op die plaas Voetberg bak koekies vir die weeshuis, geskryf deur Rina Ackermann
Jul 22, 202104:43
Die Bobbejane steel Pampoene
Geskryf deur tannie Rina Ackermann
Jul 04, 202105:19
Die Man wat Tuis gebly het
‘n Man en Vrou ruil vir ‘n dag hul werk om, uit “My Eerste Groot Storieboek.” saamgestel deur Richard Bamberger en uit die Duits vertaal deur Alba Bouwer
Jun 15, 202106:41
Die Kabouters
Kabouters help ‘n skoenmaker skoene maak. Uit “My Eerste Groot Storieboek” saamgestel deur Richard Bamberger en uit die Duits vertaal deur Alba Bouwer
Jun 06, 202105:56
Skool Toe
Groottoon en Klein Piet gaan vir die eerste keer skool toe. Geskryf deur Rina Ackermann
May 23, 202105:31
Die Klein Holleman
'n Klein seuntjie vlieg met sy skommelbed deur 'n stad en bos met die hulp van die maan. Uit "My Eerste Groot Storieboek" saamgestel deur Richard Bamberger en vertaal deur Alba Bouwer
May 11, 202111:11
Luisie en Vlooitjie
Uit My Eerste Groot Storieboek
Apr 28, 202103:58
Die Vyf in die Handskoen
Uit My Eerste Groot Storieboek, vertaal vanuit Duits deur Alba Bouwer
Apr 15, 202105:06
GROOTTOON SE PLAAS
Groottoon van die plaas Voetberg vertel wat Kleinpiet als aanvang, geskryf deur tannie Rina Ackermann.
Apr 02, 202104:31
Briefies aan Maatjies
Briefies vir Buksies en Babsies geskryf deur Rina Ackermann
Mar 18, 202105:58
Briefies aan Maatjies van ‘n Muisie, ‘n Apie en ‘n Skilpad
Uit Briefies vir Buksies en Babsies, geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman
Mar 07, 202107:18
Pollie Pappegaai, Arrie Adoons en Bettie Bok skryf biefies aan maatjies
Briefies vir Buksies en Babsies geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman
Feb 21, 202105:05
Kleuterklankies deel 2
Lekker luister rympies geskryf deur Rina Ackermann en gelees deur Marthi Opperman
Feb 08, 202105:27
Kleuterklankies deel 1
Lekker luister rympies geskryf deur Rina Ackermann
Jan 27, 202105:13
Briefies vir Buksies en Babsies
Van Woefie Wolhaar, Kietie Kat en Pronk Kedonk
Jan 27, 202105:05
Briefies vir Buksies en Babsies
Van Pote die Grote, Leentjie Eendjie en Hen Pen, geskryf deur Rina Ackermann
Jan 13, 202105:11
Wie is Ek
Uit Sandveldse stories, geskryf deur Tannie Rina Ackermann
Jan 13, 202104:21
Die Goue Voël en Oudag
Die laaste Uilspieël stories uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies
Jan 05, 202105:10
Harde Nagrus & Houthakker en Waterdraer
Uilspieël se slimmighede ken geen einde nie, uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies
Dec 27, 202004:18
Uilspieël: Doodstraf vir ‘n deugniet
Uilspieël fop die konstabel en kry ‘n klomp mense om in die rivier te spring. ‘n Storie uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies
Dec 17, 202004:18
Die Afrikaanse Uilspieël: Porseleintjies
Tyl lei die huisbaas en sy broer Hans weer om die bos, nog ‘n storie uit “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies”
Dec 10, 202004:35
Die Afrikaanse Uilspieël
Uit: “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies” lees ons hoe die Afrikaanse Uilspieël ‘n boer fop met sy waarsêer kraaitjie.
Dec 01, 202012:25
Hasie Kalbassie
Hasie uitoorlê Bobbejaan en Kat, nog ‘n storie uit “Die Mooiste Afrikaanse Sprokies.”
Nov 18, 202015:22
Jakkals Tiervreter
Jakkals met sy slimstreke uitoorlê Tier en Bobbejaan
Nov 11, 202007:58
Die Vrou Wat Nooit Haar Mond Kon Hou Nie
Uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies: ‘n Visserman wil nie hê sy vrou moet hul geheim uitlap nie.
Nov 05, 202007:59
Pinkie
Uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies, ‘n oorspronklike Afrikaanse storie oor ‘n slim klein mannetjie.
Nov 03, 202007:13
Die Ondankbare Slang
Uit die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur PW Grobbelaar hoor ons hoe ‘n boer gefnuik word deur ‘n pofadder en hoe slim ‘n jakkals kan wees.
Nov 02, 202006:25
Die Rob Vrou
Uit Die Mooiste Afrikaanse Sprokies, oorvertel deur PW Grobbelaar. ‘n Visserman sien robbe uit die see kom wat hul velle afgooi en verander in pragtige vroue.
Nov 01, 202009:18
October 30, 2020
Oct 30, 202000:48