Skip to main content
BREINSUIKER 
stanley cierenberg

BREINSUIKER stanley cierenberg

By Stanley Cierenberg

Ek lees van my gedigte voor, soms ‘n kort vertelling i.v.m die skryfproses. Ek lees ook kort stories uit my eie pen voor. Luister weekliks na my episodes.
Available on
Google Podcasts Logo
Pocket Casts Logo
RadioPublic Logo
Spotify Logo
Currently playing episode

EK VRA

BREINSUIKER stanley cierenbergApr 25, 2022

00:00
01:11
Vir Willem Kruger. Rus in Vrede

Vir Willem Kruger. Rus in Vrede

‘n hartseer episode
Feb 03, 202302:29
AMEN OF IS DIT NOU AIMEN.

AMEN OF IS DIT NOU AIMEN.

"n tong in die kies storie, mooi luister na hom

May 03, 202203:54
PADKOSKOFFIE

PADKOSKOFFIE

DIE LANK DINK OP DIE PAD

Apr 26, 202204:26
DIE AARDBEWING

DIE AARDBEWING

VIR MY GELIEFDE SUID AFRIKA

Apr 26, 202210:18
EK VRA

EK VRA

Mens moet versigtig wees wat jy vra....vra maar vra reg.

Apr 25, 202201:11
Die Nessie

Die Nessie

Soms word ons in 'n wip gevang.

Apr 25, 202201:27
DIE NESSIE

DIE NESSIE

"n Voorlesing van een my van my gedigte oor die wippe wat mense vir ons stel...dan trap ons daarin

Apr 25, 202201:27
DIE GEBED VAN DIE GRANAAT
Apr 25, 202201:28
Die vlieër

Die vlieër

'n kind aan die verloorkant van die lewe, maar wat bly hoop

Apr 25, 202201:29
DIE VLIEëR

DIE VLIEëR

'n gedig oor 'n kind wat so baie verloor het....maar op sy knieg bly hurk...

Apr 25, 202201:29
N storie

N storie

Luister fun
Apr 24, 202203:27
Die Groot besluit

Die Groot besluit

N storie oor hoe ek moes besluit Om my kop daardie nag neer te lê
Jul 19, 202104:48
Die wêreld word gek

Die wêreld word gek

Toe my hart, harsings, dink en voeteval een word
Jul 19, 202102:57
Die huis vol geheime

Die huis vol geheime

Oppad na Namakwaland toe die geheime huis praat
Jul 17, 202105:56
DIE BRAWE MANNE EN VROUE VAN TOTI

DIE BRAWE MANNE EN VROUE VAN TOTI

Vir almal in kzn wat besluit het om terug te baklei...ek salute julle

Jul 14, 202101:56
MY NAAM IS PRIMLIA

MY NAAM IS PRIMLIA

'n gedig en voorlesing vir KZN....vir my land en my mense.  My hart huil saam

Jul 14, 202102:37
TUINHEKKIE VOORLESING DEEL 6

TUINHEKKIE VOORLESING DEEL 6

Luister in hierdie episonde wat ouma vir Evelyn vertel oor daai klein dorpies.....Evelyn vertel alles.

Jul 07, 202111:43
DIE TUINHEKKIE BOEKVOORELSING DEEL 5

DIE TUINHEKKIE BOEKVOORELSING DEEL 5

Deel 5 uit die Tuinhekkie

Jul 03, 202109:39
BOEKVOORLESING DIE TUINHEKKIE DEEL 4

BOEKVOORLESING DIE TUINHEKKIE DEEL 4

Evelyn vertel verder wat met Ouma en die groot klip gebeur.....die boek kan by my bestel word

Jul 02, 202106:45
BOEKVOORLESING DIE TUINHEKKIE DEEL 3

BOEKVOORLESING DIE TUINHEKKIE DEEL 3

Evelyn vertel verder van Ouma en Oupa se stories oor 'n klip, tuinhekkie en liefde

Jul 01, 202113:58
BOEKVOORLESING - DIE TUINHEKKIE DEEL 2

BOEKVOORLESING - DIE TUINHEKKIE DEEL 2

Wat voorheen gebeur het: "Evelyn ontmoet vir Oupa en Ouma, en Ouma begin vertel van die ontstaa van die tuinhek in haar voortuin.

Jun 29, 202113:45
BOEKVOORLESING (DIE TUINHEKKIE) DEEL 1

BOEKVOORLESING (DIE TUINHEKKIE) DEEL 1

'n Boekvoorlesing vanuit my boek, DIE TUINHEKKIE. Deel een.

Jun 28, 202139:03
OORLOGBOOM

OORLOGBOOM

Die oorlog tussen mens en natuur

Jun 27, 202103:42
SNOTSTREPE

SNOTSTREPE

Ons almal is maar eenders

Jun 27, 202101:50
GEDAGTE (deur Morne Zeelie

GEDAGTE (deur Morne Zeelie

In hierdie podcast lees ek weer een van Morne Zeelie se werke voor.  Dankie vir die een, Morne

Jun 10, 202103:36
PADKOSKOFFIE

PADKOSKOFFIE

'n Gedig vanuit my heel eerste digbundel.  Dit is wanneer koffie heeltemal anders proe. Jy proe hom met jou dink

Jun 09, 202107:42
DIE BLIKBORD RESTAURANT KLEINZEE

DIE BLIKBORD RESTAURANT KLEINZEE

Ek het by die Blikbord Restaurant in Clark straat, Kleinzee gaan inloer en vir Chef Kobus Snyman ontmoet waar hy sommer so uit die kop sy resepte deel....stories vertel....en my laat lag. Hy het dit reggekry om liefde, kos en lag se paaie by mekaar te laat uitkom. Dankie vir 'n wonderlike ervaring, Kobus.

May 17, 202126:04
Sê NET WIE (SONER MUSIEK)

Sê NET WIE (SONER MUSIEK)

'n gedig deur Morne Zeelie, (sonder musiek). Hierdie werk het my diep gevat...baie diep. Dankie dat jy dit vir my kom wys het, Morne

May 04, 202101:44
Sê NET WIE deur Morne Zeelie

Sê NET WIE deur Morne Zeelie

'n eerlike, lekke' gedig geskryf deur Morne Zeelie

May 04, 202102:58
GEBED VAN DIE GRANAAT

GEBED VAN DIE GRANAAT

Die oopbreek van die Sabbatsvrug

May 04, 202101:18
TOLBOSSE

TOLBOSSE

'n gedig uit my boek, Vaderland, vir die mense van Vaalharts

Apr 29, 202101:44
T0UTREK

T0UTREK

Die pret van toutrek...tong innie kies

Apr 27, 202101:23
TOUTREK

TOUTREK

Die pret van toutrek...tong innie kies

Apr 27, 202101:23
TOUTREK

TOUTREK

Die pret van toutrek....tong innie kies

Apr 27, 202101:23
DIE DAG TOE BLYWEES BEDONNERD RAAK

DIE DAG TOE BLYWEES BEDONNERD RAAK

'n storie oor my neef, 'n shetland pony en die wit safari pak

Apr 27, 202106:04
SAL JY MY NOG ONTHOU

SAL JY MY NOG ONTHOU

Wanneer al die ou ounthoue so ewe skielik op my voordeur kom nesskop en begin raas....dan het ek 'n wens vir myself

Apr 17, 202101:33
AANDETE

AANDETE

'n gedig oor die liefde wat ek vir die Karoo en Kalahari het....maar die wreedheid wat onder die bome lê en wag...dit maak my gloei van liefde.

Apr 17, 202101:47
HONDE WAT BLAF

HONDE WAT BLAF

Wanneer iemand baie naby aan jou doodgaan, verander die hele lewe....dis asof iets ook doodgaan.

Apr 16, 202100:33
MASKERS IS 'N LIEG

MASKERS IS 'N LIEG

Protesgedig oor maskers

Apr 15, 202102:13