Skip to main content
Erdwurmboer Radio

Erdwurmboer Radio

By Jannie Pretorius
'n Nou en dan se gesels oor permakultuur, erdwurms, die lewe en ander dinge
Listen on
Where to listen
Breaker Logo

Breaker

Google Podcasts Logo

Google Podcasts

Pocket Casts Logo

Pocket Casts

RadioPublic Logo

RadioPublic

Spotify Logo

Spotify

Currently playing episode

Erdwurmkompos vs Gewone Kompos

Erdwurmboer Radio

Erdwurmkompos vs Gewone Kompos

Erdwurmboer Radio

1x
Energie vir 2021 en daarna (Deel 1)
Ek gesels inleidend oor ons energie behoeftes en hoe ons energie kan spaar en verder kan laat rek. In volgende episodes gaan ek na spesifieke energiesake kyk. Daar is baie potensiële maniere om energie meer doeltreffend te gebruik en permakultuurbeginsels help om die potensiaal te ontdek. Jy kan 'n afspraak maak om met my te gesels oor jou energie behoeftes en ander permakultuur vraagstukke deur vir my 'n koffie te koop.
11:05
January 9, 2021
Erdwurmkompos vs Gewone Kompos
Hierdie potgooi gaan oor die verskil tussen gewone kompos en erdwurmkompos. As jy hou van waarna jy luister, kan jy vir my 'n koffie koop deur op hierdie skakel te klik.
11:02
December 13, 2020
Hoe maak erdwurms kompos?
Ek gesels oor die samewerking tussen erdwurms en ander mikro-organismes in die erdwurmkompos proses. 
06:15
December 4, 2020
Om te potgooi of nie
Ek wonder of ek 'n Afrikaanse potgooi oor hoofsaaklik permakultuur moet oorweeg of nie?
06:20
December 1, 2020